Artist
:  Manie Jackson
Date
:  2017-08-04
Price
:  R 130
Starts
:  20:30 PM
Ends
:  22:00 PM

Artist Info

Uiteindelik is daar weer ‘n stem om opgewonde oor te raak! Hier is Manie Jackson met sy eerste Select-album! Hy sing country, hy sing pop, hy sing ballades, hy sing dansnommers…Kortom: hy kan en mag maar sing! Hy doen dit jare al en met daardie volronde stem het hy talle musiektoekennings verdien. Die repertoire is saamgestel uit Europese melodieë wat die volle omvang en krag van sy stem (van suiwer tenoor tot ryk bariton) ten toon stel - met Afrikaanse, luistergerigte lirieke deur Sarah Theron, Neil Schoombee, Don Kelly en Manie self.

Daar gaan gejol word op Laat die mense praat, Ek begeer (jou elke keer net meer) en Vonke spat, gelangarm op Julia, Hier is my hart (Amorè Amorè) en Jy het my hart verlei, gewals op Bring die sterre nader en Onthou die eerste keer en gejodel op In Suid-Afrika kraai paartie koning of hoe? (met die vreugde van konsertina!).

Hy streel met die ballades Die hemel weet, Totsiens is nooit verniet, Hande, Engele en Kom laat my weer lewe. In Engels wys Manie met sy vertolking van Dennis East se komposisie The trouble with love waarom countrypop sy fortè is!

Sedert die vrystelling van diè album het Manie die byna onmoontlike vermag om binne drie maande goue-status daarmee te bereik, en die album is sterk op pad na platinum! Verskeie radio- en televisietreffers is ook opgelewer… so het Julia vir 10 weke die nommer-1 posisie beklee op RSG se Groot 5; Die hemel weet was vir verskeie weke nommer-1 op talle gemeenskapsradiostasies, waaronder Overvaal Stereo, Radio Houtstok, Bay FM en IFM 102.2.

Manie se twee video-opnames van Die hemel weet en Julia is ook gereeld te sien op die kassie. En daarby het hy ook nou al drie verskynings op TV gemaak, en dit in die programme DKNT (sy album kuier al vir weke op die Top 10!), Jukebox en Opskop. Manie het ook sopas die SAMA-toekenning in die country-genre verower, en daarby ook nog vriend en vyand verras toe sy album “MJ” na slegs tien maande platinumstatus bereik!

Sy optredes is ook gemik op oud en jonk, en bevat verskeie musieksoorte, om aan almal se smaak te voldoen! Geniet musiek wat opkikker; boonop deur ‘n stem vertolk wat die passie van musiek tot sy reg laat kom!
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
Manie Jackson

2017-08-04 - R 130 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
table 2
table 3
table 4
table 5
table 6
table 7
table 8
table 9
table 10
1
1
1
1
BAR
table 11
table 12
table 13
table 14
table 15
table 16
table 17
table 18
table 19
table 20
table 21
table 22
table 23
table 24
table 25
table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
Manie Jackson

2017-08-04 - R 130 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you press the VCS button

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If your card-payment is NOT succesfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and mail POP to us with your name and the date of the show as Ref. (For Bankdetails just look for the button on our homepage)
 Forgot Password