Artist
:  MALLIES & die SAKEMANNE
Date
:  2017-09-01
Price
:  R 120
Starts
:  20:30 PM
Ends
:  22:00 PM

Artist Info

Mallies se loopbaan strek al 4 dekades.  Sy eerste CD is vrygestel in 1986 en hy was ‘n gereelde kunstenaar op Maak ‘n las, Kwêla, Pasella en MNet se “It’s a funny country”.  Hy verskyn ook op 5 kompilasie DC’s saam met groot name soos:

•    David Kramer
•    Johannes Kerkorrel
•    Koos Kombuis
•    Valiant Swart
•    Anton Goosen
•    en vele ander

Die sakewêreld het hom egter ingesluk en musiek het noodgedwonge sy stokperdjie geword.  Hy het egter nooit opgehou om musiek, lirieke en stories te skryf nie en nog 3 CD’s het deur die jare verskyn.As gevolg van die druk in die sakewêreld het hy sy konserte tot maksimum 4 shows per jaar beperk.  In 2014 het hy die orkesgroep “Die Sakemanne” (almal sakemanne wat nog lief is vir musiek) gestig en hulle speel van toe onder die naam “Mallies en die Sakemanne” en sy 5de CD en hulle 1ste CD as groep saam is in November 2015 vrygestel met 4 uitverkoopte konserte.

En moenie afgeskrik word deur hierdie wyse ou gryses nie, want wanneer dit kom by musiek maak, is hierdie manne bobaas!

Oudergewoonte speel die veelsydige Mallies kitaar, bekfluitjie, trom, perkussie en klavier en is ook verantwoordelik vir die singwerk. Lance Faure speel klawerbord en kitaar, en Cobus Steenkamp die baskitaar,  Ian Visser speel verskeie soorte kitare en Anthony Smook staan ook by met perkussie en kitaar. Dus, as jy moeg is vir rap- of doef-doef-musiek, en terugverlang na Bob Dylan, Clapton, Neil Young en dies meer, is hierdie musiek net vir jou.

Dit is musiek wat jou ’n gevoel van vrede en tevredenheid gee in ’n tyd wanneer almal bietjie bekommerd is oor wat môre voorlê. Ware old school rock ’n roll.
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
MALLIES & die SAKEMANNE

2017-09-01 - R 120 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 2
table 3
table 4
table 5
table 6
Table 6 ( 2 - 6 seater )
1 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 7
table 8
table 9
table 10
1
1
1
Table 103 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 104 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

BAR
table 11
table 12
table 13
table 14
table 15
table 16
table 17
table 19
table 20
table 21
table 22
table 23
table 24
table 25
table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
MALLIES & die SAKEMANNE

2017-09-01 - R 120 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you press the VCS button

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If your card-payment is NOT succesfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and mail POP to us with your name and the date of the show as Ref. (For Bankdetails just look for the button on our homepage)
 Forgot Password