Witwyne
  
Two Oceans Sauvignon Blanc     R 105
Subtiele grasgeure met tropiese vrugte, appelliefies en groenvye.
                      
Du Toitskloof Sauv/Blanc     R 110
Op die palet:grasgeure, tropiese vrugte en afgerond met ‘n skerp sitrusgeur.   
       
5600  Nederburg Chenin Blanc     R 115
Die vars geure van pynappel, perske en koejawel kombineer goed saam met geregte met 'n byt.
  
Niel Joubert Sauvignon Blanc     R 120
Van Simonsberg se hange kom die wyn met appelliefie en grasgeure.
 
Van Loveren Sauvignon Blanc     R 125
 'n Elegante, volronde wyn met ‘n titsel spanspek- en vyegeur.
  
Durbanville Hills Sauvignon Blanc     R 135
Subtiele sitrus en tropiese vrugte op die palet, met 'n smaak wat bybly
  
Signal Gun Unwooded Chardonnay     R 140
Die wyn het intense litchi en peer aromas op die neus met 'n sagte sitrus smaak op die pallet.
  
Diemersdal Sauvignon Blanc     R 145
 'n Klassieke Sauvignon Blanc, met die geure van tropiese vrugte, ryp vye en appelliefies.
   Lekker op sy eie, of saam met vars somerdisse of slaai.
   
Nitida Sauvignon Blanc     R 160
 'n Ontmoeting van tropiese en vars groen geure: spanspek en mango word gebalanseer met gras
en aspersie.
 
Vonkelwyne
   
JC Le Roux Le Domaine     R 140
Durbanville Hills Sparkling Sauvignon Blanc     R 150
JC Le Roux Brut     R 160
 
rosé
Nederburg Rosé     R 115

 'n Verfrissende, vrugtige semi-soet wyn met geure van aarbei en droë kruie.
                        
wyn per glas R35
                            
Van Loveren Blanc de Blanc
Two Oceans Sauv/Blanc
Drostdy-Hof Light
Van Loveren River Red


rooiwyne
  
Two Oceans Cab/Sauv/Merlot      R 110
 'n Sagte vrugtige wyn met ryp bessies in ligte eikehoutgeure.
                            
Du Toitskloof Cab Sauv/Shiraz     R 110
 'n Kuierwyn met sappige swart & rooibessies en met ment ondertone.Volrond met die bekende
 shiraz speseryegeur
      
Diemersdal Matys     R 125
 Hierdie Cab.Sauv./Merlot is 'n lekker kuierwyn, met ryp bessiegeure en 'n titsel donkersjokolade.
 
Du Toitskloof Nebbiolo     R 130
 Nebbiolo is'n Noord Italiaanse kultivar met 'n volronde, dieprooi kleur wat verleidelik oopbars met die geur van viooltjies.                 
                  
Van Loveren African Java Pinotage     R 135
 Eikehout verouderd, ryk pruim, bessie & geroosterde koffie aromas met 'n Mocha-Java nasmaak.
  
Van Loveren Merlot   R 135
 ‘n Gemaklike drinkwyn, effens verouderd in Eikehout met ‘n sagte, besonderse aarbeigeur.

Van Loveren Blackberry Cab/Shiraz      R 135
 'n Kombinasie van volronde pruim en somerbessie geure, verouder in eikehout.
            
Durbanville Hills Merlot     R 145
 'n Medium-ronde wyn, geaksensueer met die geure van sagte, soet, rooi vrugte.
            
Signal Gun Tin Hill Merlot/Cab     R 145
 ‘n Droë rooi versnit met vars viooltjies en rooivrug smake op die pallet.
                  
Signal Gun Shiraz R 165
 Ryp, donker bessies en peper geure is die elegante afronding op die palet.
                   
Neethlingshof Pinotage     R 165
 Vrugtige bessieguere met die ryk aroma van piesang, kaneel en ondertone van pruim en pruimedante.
 Pinotage bly SA trots uit eie bodem.
                                           
Diemersdal Pinotage      R 170
 Volronde geure van rooi vrugte, eksotiese speserye en donker sjokolade ondertoon. Sag op die palet.
 
Diemersdal Shiraz     R 170
 Ryp rooi vrugte, swartbessies, donker sjokolade geure, met 'n mooi hout balans & 'n spesery ondertoon.
   
Nitida Cabernet Sauvignon     R 200
 'n "Groot' volronde Bordeaux met n Robynkleur en geure van framboos, braam en 'n hart van rooi kersie en neut.
 
 Forgot Password