FUNCTIONS

Tired of the typical function venues? Why not try something different and bring your conference, seminar or year end function to us. If you want entertainment, we have THE hot-line to all of South Africa's top artists. We can advise you which artist will best suit your particular function and budget. We can seat 130 people with an unobstructed view of the stage and have all the audiovisual facilities needed for a professional presentation.
Die Boer can be booked for both evening and day functions, but if you would like exclusive use of the venue for an evening function, you will need to book about 3 months in advance.
 

DAGFUNKSIES

Die Boer is al die dae van die week beskikbaar vir dagfunksies, mits die venue teen 16:30 ontruim word. (Dit is nodig sodat ons kan voorberei vir die aand se vertoning.) Spyskaarte, tafelplanne, vermaak en tegniese behoeftes kan presies volgens die kliënt se behoeftes en begroting ontwerp word. Basiese venuehuur en kostes per persoon is onderhandelbaar en hang af van die spyskaart, vermaak en audio-visuele behoeftes. Stuur ʼn e-pos na jurg@dieboer.com of bel ons by 0825741651.

AANDFUNKSIES

Indien julle 'n kleiner groep is wat nie die venue eksklusief wil bespreek nie, kan groepbesprekings gedoen word vir enige van ons vertonings. (Indien ons nog sitplekke beskikbaar het.) Ons kan steeds 'n spesiale "vaste" spyskaart vir so n groep doen of julle kan gebruik maak van ons normale a' la carte spyskaart.

Sulke groepe moet in ag neem dat so ʼn aand ook oop is vir ander lede van die publiek en dat die verhoog nie gebruik sal kan word vir toesprake of ander seremonies nie.
 Forgot Password