Artist
:  JOE FOSTER [ LUNCH SHOW ]
Date
:  2017-09-10
Price
:  R 120
Starts
:  13:30 PM
Ends
:  15:00 PM

Artist Info

Joe Foster is die nuwe klank in Afrikaans met sy solo debuut album “Hartklank”. Voorheen lid van die groep Adam het Joe Foster, soos Huisgenoot dit stel, “homself finaal losgewikkel” en staan Joe Foster nou met ‘n skat van ‘n album in die hand!
Sy Temalied vir die Film “Pad Na Jou Hart” het almal laat regop sit in afwagting van wat hy nog gaan oplewer op sy eie...
13 Oorspronklike liedjies almal uit die pen van hierdie Ghoema wenner vir “Lied van die jaar” 2015 en nie een stel teleur nie, resensente is gaande oor die produk!
“It’s amazing. Joe’s strong point, besides his smooth vocals, is his songwriting. This is something we respect a lot"  “This (Hartklank) is one of the best local albums to be released this year” –People
 
Hierdie album kan sterk aanbeveel word en behoort nog heelwat treffers op te lewer” -Maroela Media.
“As Hartklank ’n aanduiding is van wat kom, lê’n blink sololoopbaan vir hom (Joe Foster) voor.” –Huisgenoot

2016 het sommer baie goed afgeskop en wen Joe Foster die kykNET Ghoema Toekenning vir Beste Pop Album deur ‘n manlike kunstenaar, ‘n produk wat sy hele hart en siel weerspiel.

Met ‘n nuwe treffer op hande en sy nuutste enkelsnit “Vir my gemaak” lyk dit of die res van 2016 nie gaan teleurstel nie, met reeds meer as 100 000 kyke en meer as 4000 “shares” op Facebook! Die lied is ook tans op verskeie radiostasies se trefferlyse en in Pretoria lê die enkelsnit reeds op die Jacaranda Afrikaanse top 20.

Daar is min musikante van wat so gemaklik agter ’n klavier kan inskuif en van daar ’n wonderlike musikale vertoning, met stem en klavier kan lewer. Joe se besondere mooi stem en sy opwindende melodieë en lirieke maak dat sy musiek inderdaad musiek uit die hart is.Buiten die dertien liedjies watJoe vir sy album geskryf het was hy ook 2015 genader om vir kykNET ‘n temalied te skryf, spesifiek met die slagspreuk. Beleef jou wêreld in Afrikaans. Dit is‘n bewys van die vertroue wat in Joe se vermoë geplaas word

Hierdie lied word in 2015 ‘n bekende in KykNET kykers se huise en dien die lied as fondasie vir ‘n merkwaardige en bekroonde veldtog
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
JOE FOSTER [ LUNCH SHOW ]

2017-09-10 - R 120 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
table 2
table 3
table 4
table 5
table 6
table 7
table 8
table 9
table 10
1
Table 101 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 102 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 103 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 104 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

BAR
table 11
Table 11 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 12
table 13
table 14
table 15
Table 15 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 16
table 17
table 18
table 19
table 20
table 21
table 22
table 23
table 24
table 25
table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
JOE FOSTER [ LUNCH SHOW ]

2017-09-10 - R 120 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you press the VCS button

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If your card-payment is NOT succesfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and mail POP to us with your name and the date of the show as Ref. (For Bankdetails just look for the button on our homepage)
 Forgot Password