Artist
:  REFENTSE
Date
:  2017-12-14
Price
:  R 110
Starts
:  20:30 PM
Ends
:  22:00 PM

Artist Info

Kort op die hakke van ‘n skoonskip-vertoning by
die Ghoema Afrikaanse Musiektoekennings, verras
Refentse met “Deur my venster” – ‘n kraakvars
nuwe album waar hy ook self sy pen inspan!
Minder as ‘n maand na die aankondiging dat hy in
Oktober vir Lady Antebellum sal open vir die
plaaslike vertonings van hulle You Look Good
wêreldtoer, het Refentse by die Ghoema’s met die
louere weggestap vir Album van die jaar, Digitale
album van die jaar, ‘n Ere-toekenning vir beste
verkoper en Manlike kunstenaar van die jaar, maar
dis duidelik dat hierdie net die begin van selfs groter
suksesse is!
“Deur my venster” getuig luidkeels hiervan met ‘n kleurvolle blik op die lewe en liefde in Afrikaans –
‘n ryke skatkis van nuutskeppings, saamgesmee met die immergroen legendes wat hartstaal-vuur
reeds vir dekades lank diep in diegene wat daarna luister se binneste laat brand.
Die album kleur die klanke van Refentse se diep rasperstem verder in met ‘n sterk en ritmiese, rockakoestiese
ondertoon, afgewissel met rustiger ballades en, natuurlik, ‘n lekker proetjie Boeremusiek.
Nuwe snitte sluit liedjies soos die speelse “Anoret” en “Vuil Vanderbijl”, rustige nommers en ballades
soos “Melans Mnel” en “Sal jy”, sowel as meevoerende walse soos “Jané vir my” in – skeppings uit
Refentse se eie pen wat toon dat musiek en skryf deel van dié jong sangsensasie se DNA is, en dat sy
hart deurgaans aanhou slyp aan juwele wat uiteindelik uiting in sy musiek vind.
Legendariese goue oues, sowel as meer onlangse gunstelinge, word uitmuntend - sielvol en met ‘n
hernude energie - deur Refentse geïnterpreteer en strek van Koos Kombuis se “Lalie”, Karen Zoid se
“Engel”, Dozi se “Pennies op die spoor”, Koos du Plessis se “Sprokie vir ‘n stadskind”, die “David
Kramer Medley” en “Breyten se brief” van Jan Blohm, tot by Laurika Rauch se “Stuur groete aan
Mannetjies Roux” en die “Anton Goosen Medley” waar hy saam met die oorspronklike kunstenaars
in duet tree.
Dié album is een met ‘n ryke en diverse identiteit: passievol, sosiaal, voetstamp-lekker, tong in die
kies, eerlik, poëties, aangrypend.
“Deur my venster” is binnekort by uitgesoekte musiekwinkels, sowel as op iTunes
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
REFENTSE

2017-12-14 - R 110 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
table 2
table 3
table 4
table 5
table 6
table 7
Table 7 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 8
table 9
table 10
1
1
1
1
BAR
table 11
table 12
table 13
table 14
table 15
table 16
table 17
table 18
table 19
table 20
table 21
table 22
table 23
table 24
table 25
table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
REFENTSE

2017-12-14 - R 110 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you choose your payment option.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If a card-payment is NOT successfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and just mail P.O.P to navrae@dieboer.com with your name and the date of the show as Ref.

Please choose a payment option below:


 Forgot Password