Artist
:  LEAH [ MIDDAG VERTONING ]
Date
:  2017-11-12
Price
:  R 100
Starts
:  13:30 PM
Ends
:  15:00 PM

Artist Info

Leah word huidiglik beskou as een van die top vroulike Afrikaanse kunstenaars in die land.
 
Julle het Leah leer ken as die fikse onnie, Juffrou de Bruin, in die bekende musiekfilm, "As Jy Sing", waar sy ook haar vernuf as sangeres gewys het. Met die uitreiking van Leah se eerste album, 'Wonderwerk', was dit reeds duidelik dat daar 'n nuwe, vars stem op die Afrikaanse musiektoneel verskyn het waarmee daar gewis rekening gehou sou moes word. "Met Jou Klere Aan" het Suid-Afrika op die dansvloer gekry en het reeds meer as ‘n halfmiljoen kyke op YouTube.  Sy het onder andere met die Ghoema Nuweling van die Jaar toekenning in 2016 weggestap en het self 3 Huisgenoot Tempo toekennings in dieselfde jaar ontvang. Van haar ander gewilde treffers sluit ook in Volmaan, Meer As Niks en Mooi Weer.
 
Haar Deluxe Weergawe album is November 2016 uitgereik en haar nuwe enkelsnit, Jou Liefde het ranglyste regoor die land geklim en was ook #1 op kykNET se Top 20. Die album het ook intussen goue status behaal!
 
Leah sing nie ook net Afrikaans en oorspronklike musiek nie, sy het musiekteater studeer en al menigte vertonings saam met Mike McCullagh gedoen, soos onder andere '60 Something', 'Station 70' en 'That 80's Show'.  Oud en jonk kan gereed maak vir ‘n opwindende aand met hartroerende ballades, ‘n paar goue oues asook nuwe treffers wat jou sal laat saamsing en dans! 
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
LEAH [ MIDDAG VERTONING ]

2017-11-12 - R 100 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
table 2
table 3
table 4
table 5
table 6
table 7
table 8
table 9
table 10
1
Table 101 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 102 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 103 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 104 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

BAR
table 11
table 12
table 13
table 14
table 15
table 16
table 17
table 18
table 19
table 20
table 21
table 22
table 23
table 24
table 25
table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
LEAH [ MIDDAG VERTONING ]

2017-11-12 - R 100 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you press the VCS button

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If your card-payment is NOT succesfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and mail POP to us with your name and the date of the show as Ref. (For Bankdetails just look for the button on our homepage)
 Forgot Password