Marion Holm en Chris Vorster het nog ‘n jaar oorleef en deel dankbaar en heel plesierig die lesse, lawwighede en lollerye wat die jaar meegebring het. Holm kan steeds nie bekostig om twee of meer akteurs te gebruik nie, so sy speel weer eens AL die rolle self. En in die verbygaan verwys sy ook na ander rolle... Armoede, padwoede, honde, Afrikaans en die sukkel om daagliks te oorleef, is van die prettighede waaroor sy spekuleer. As jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie nie die vertoning vir jou nie. As jy egter wil glimlag en net ‘n KLEIN bietjie dink – kom kyk gerus!
Marion Holm and Chris Vorster survived yet another year and Holm gladly shares the titters, teachings, trials and tribulations that the year brought. Holm singlehandedly plays about 16 characters as she still can’t afford to use other actors. Being financially strapped, road rage, dogs, Afrikaans and the struggle to survive daily, are some of the fun topics she touches on in this one woman show. If you love depressingly serious dramas, then this is not the show for you. However, if you want to smile and think just a LITTLE bit, do not miss one.
Marion Holm en Chris Vorster het nog ‘n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en lollerye wat die jaar meegebring het. Holm kan steeds nie ander akteurs bekostig nie, so sy speel weer eens AL die rolle self. En in die verbygaan verwys sy ook na ander rolle... As jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie nie die vertoning vir jou nie. As jy egter wil glimlag en net ‘n KLEIN bietjie dink – kom kyk gerus!
Marion Holm and Chris Vorster survived yet another year and Holm gladly shares the titters, teachings, trials and tribulations that the year brought. Holm singlehandedly plays about 16 characters as she still can’t afford to use other actors. If you love depressingly serious dramas, then this is not the show for you. However, if you want to smile and think just a LITTLE bit, do not miss this solo show.
Holm deel dankbaar die lesse en lawwighede van nog ‘n jaar wat sy oorleef het. As jy iets ontstellend ernstig wil sien, hou verby. As jy egter wil glimlag en ’n KLEIN bietjie dink – kom kyk!
Holm shares the lessons and laughs of yet another year that she survived. If you enjoy productions you don’t understand – pass this one. But if you want to smile and think just a LITTLE – do come!