Artist
:  PINOTAGE PROE DIE BESTE met Beyers Truter, Etienne Louw, Abrie Beeslaar, De Wet Viljoen, Pietman Geldenhuys
Date
:  2017-10-10
Price
:  R 450
Starts
:  19:00 PM
Ends
:  22:30 PM

Artist Info

Die Boer restaurant teater tesame met die Pinotage Assosiasie van Suid Afrika , maak saam die volgende belofte: Vir slegs R450 ALLES INGESLUIT (5 disse en 7 wyne) gaan jy een van die beter aande in jou lewe beleef! 
 
Ter viering van Pinotage-wyn, as ’n eg Suid-Afrikaanse produk, bied ABSA in samewerking met die Pinotage Assosiasie twee onvergeetlike aande aan. Proe die Beste, soos hierdie heerlike eet, proe en kuiergeleenthede bekend staan, word hierdie jaar by Die Boer Restaurant-teater in Durbanville, aangebied.
Bekende wynmakers soos, Beyers Truter (Beyerskloof), Etienne Louw (Altydgedacht), Abrie Beeslaar (Kanonkop)  en De Wet Viljoen (Neethlingshof)  sal die Pinotage Assosiasie verteenwoordig en oor hul wyne gesels en soms kom die stories met ‘n ompad by die wyn uit.  Glo my die manne weet nie net van wyn nie, hulle ken van praat ook. Niks soos ‘n goeie wyntjie om jou aan die gesels te kry nie.
 
Die Boer restaurant teater is bekend vir sy uistekende kos.  Chef Jean Louis Geldenhuys is reeds 11 jaar by die Boer teater en hy het met gewilde Suid-Afrikaanse bestanddele, ’n spyskaart saamgestel wat elke wyn komplimenteer.  

En vir die geleentheid het ons vir Pietman Geldenhuys, bekende sanger, storieverteller en wynliefhebber na die tafel genooi.  Pietman sal die kos- en wynproe afwissel met liedjies en van sy skreeusnaakse vertellinge.
Pietman Geldenhuys
Chef  Jean Louis Geldenhuys (die Boer)
4 heerlike disse deur Chef Jean Louis gaan elk saam met 2 wyne bedien word en die wyne waarna jy kan uitsien is:

KELDER             OESJ       WYN
Neethlingshof    2016        Neethlingshof Pinotage
Neethlingshof    2016        Neethlingshof Owl Post Pinotage
        
Altydgedacht      2015          Altydgedacht Pinotage
Altydgedacht      2015          Orpheus and the Raven no 42 Cape Blend
        
Kanonkop          2016           Beeslaar Pinotage
Kanonkop          2016           Kadette Pinotage
        
Beyerskloof       2006          Beyerskloof Pinotage
Beyerskloof       2015          Beyerskloof Synergy
 
‘n Heerlike aand van kwaliteit Suid Afrikaanse kos en wyn en kuier.
Bespreek NOU by 021 979 1911 of 082 5741651 of aanlyn by www.dieboer.com.
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
PINOTAGE PROE DIE BESTE met Beyers Truter, Etienne Louw, Abrie Beeslaar, De Wet Viljoen, Pietman Geldenhuys

2017-10-10 - R 450 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 2
table 3
table 4
table 5
table 6
table 7
table 8
table 9
table 10
BAR
table 11
table 12
table 13
table 14
table 15
Table 15 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 16
table 17
table 18
table 19
table 20
table 21
table 22
table 23
table 24
table 25
table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
PINOTAGE PROE DIE BESTE met Beyers Truter, Etienne Louw, Abrie Beeslaar, De Wet Viljoen, Pietman Geldenhuys

2017-10-10 - R 450 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you choose your payment option.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If a card-payment is NOT successfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and just mail P.O.P to navrae@dieboer.com with your name and the date of the show as Ref.

Please choose a payment option below:


 Forgot Password