Artist
:  Dewald Wasserfall “Stories” Van 8 jaar oud tot 17….en meer
Date
:  2018-03-20
Price
:  R 150
Starts
:  20:30 PM
Ends
:  22:00 PM

Artist Info

Vir amper 20 jaar al is Dewald Wasserfall se wêreld so te sê oorheers deur musiek, en oor die afgelope dekade het hy in ’n suksesvolle en hoogs gerespekteerde sanger en liedjieskrywer ontpop.
Liedjies skryf is in sy bloed. Op die jong ouderdom van 12 het Dewald alreeds sy eerste liedjie geskryf. Ná matriek het hy sy talent na die destydse Pretoria Technikon geneem en sy algemene bekwaamheid verder geslyp deur ’n diploma in vermaaklikheidstegnologie te verwerf.
Dubbeld gekwalifiseer, beide op papier en met loutere talent, het hy die volgende vier jaar sy groep Wasserfall gelei, en twee albums, insluitende die treffers Suikerbos en All About Me, vrygestel – onderwyl hy liedjies geskryf het vir sommige van Suid-Afrika se grootste sterre, soos Jay, Karlien van Jaarsveld, Bok van Blerk en Lianie May. “My grootste vyand is ek self,” lag hy. “Ek kan nie stilsit nie. Wanneer ek nie slaap nie, hol ek rond en voeg verkieslik nuwe idees en kleure by my progressiewe musieksmaak.”

Sedert 2010 bou Dewald aan ’n suksesvolle solo-loopbaan. Hierdie perfeksionis, professioneel tot die murg toe, het twee jaar lank aan sy langverwagte solo-debuut, 2012 se Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde, saam met medeskrywers en tydgenote Johan Vorster en Ewald Coleske, gewerk. Beide die titelsnit, Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde en die tweede enkelsnit, Eendag As Ons Groot Is het die nommer 1 posisie op verskeie radiostasies reg oor die land bereik.

Tydens 2013 se Innibos Kunstefees in Nelspruit is Dewald voor 30 000 mense op die hoofverhoog verras met die feit dat sy album goue status bereik het en hy is ook daar en dan uitgenooi om deel te wees van die Afrikaans Is Groot-konsert. Intussen het hierdie album platinum status bereik vir verkope van meer as 40 000.
2014 merk die uitreik van sy tweede solo album getiteld,  EkEnJy, wat reeds binne drie maande goue status bereik het. Die 15-snit album met sy eiesoortige lirieke en melodie wat Dewald se stempel afdruk saam met skrywer Christoph Kotzé en die bekroonde Johan Vorster.

“Ek is deesdae baie gefokus op my eie materiaal,” vertel hy. “Soveel so dat ek gesnoei het aan die tyd wat ek deurbring om saam met vriende en medekunstenaars te skryf, en in die laaste tyd eerder daardie energie in my eie werk probeer inploeg.” Om ’n bietjie selfsugtig te wees blyk om hom in die proses meer vrygewig te maak – sy waarderende aanhangers vind immers baat daarby.

 
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
Dewald Wasserfall “Stories” Van 8 jaar oud tot 17….en meer

2018-03-20 - R 150 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
Table 1 ( 2 - 4 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 2
Table 2 ( 2 - 3 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 3
Table 3 ( 2 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 4
Table 4 ( 2 - 3 seater )

table 5
Table 5 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 6
Table 6 ( 2 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 7
Table 7 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 8
Table 8 ( 1 - 6 seater )
4 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 9
Table 9 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 10
Table 10 ( 1 - 4 seater )
4 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 101 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 102 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 103 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 104 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

BAR
table 11
Table 11 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 12
Table 12 ( 2 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 13
Table 13 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 14
table 15
Table 15 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 16
Table 16 ( 2 - 4 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 17
Table 17 ( 2 - 3 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 18
Table 18 ( 2 - 4 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 19
table 20
Table 20 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 21
Table 21 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 22
Table 22 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 23
Table 23 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 24
Table 24 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 25
Table 25 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 26
Table 26 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 27
Table 27 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
Dewald Wasserfall “Stories” Van 8 jaar oud tot 17….en meer

2018-03-20 - R 150 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you choose your payment option.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If a card-payment is NOT successfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and just mail P.O.P to navrae@dieboer.com with your name and the date of the show as Ref.

Please choose a payment option below:


 Forgot Password