Artist
:  MONIQUE STEYN
Date
:  2018-03-13
Price
:  R 120
Starts
:  20:30 PM
Ends
:  22:00 PM

Artist Info

Monique Steyn is weer hier met mening!!

Sy bevind haarself daarna as deel van die Barnyard-groep en werk sodoende vir hulle vir
bykans ses jaar. Haar lewe maak ’n ander draai en in 2011 word sy haar eerste
platekontrak aangebied in Kaapstad.
Na die sukses van haar bekroonde debuut album “Ek Val Vir Jou” in 2011, tweede solo
album “Pienk Champagne” en platinum status verkope saam met die groep 4Werke, is
dit na twee jaar se hiatus fantasties om ’n slinternuwe solo album te wagte te wees.
Monique span haar kragte saam met die legendariese Coleske broers en die bekroonde
skrywer Johan Oberholzer vir ’n vars, volwasse, kontemporêre album wat haar stem
beklemtoon en volgens haar die album is wat sy nog altyd oor gedroom het.
Haar duet, “Hartseer”, saam met Ruhan du Toit van Touch of Class-faam, vat vinnig vlam
en die video sal ook binnekort te sien wees.
Die album inhoud spreek oor persoonlike ervarings in veral liedjies soos “Onder Die
Invloed”, “Treine” en “Vure Brand”. Daar is ook ’n weergawe van Barbara Dickson se
“Caravans” en die geestelike “Thy Will Be Done”, oorspronklik gesing deur Hillary Scott
van die groep Lady Antebellum.
“Ek is bevoorreg om ’n skrywer en vriend soos Johan in my lewe te hê wat op papier kan
sit wat in my kop aangaan en dit beter doen as wat ek ooit sou kon. Met Arnold Coleske
se kreatiwiteit, passie vir musiek en “the one and only” Paulo Azevedo in beheer van
produksie, kom die musiek tot volle reg en hoor ek weer my ware stem. Ek is oorweldig
en dankbaar. Wat ’n ongelooflike span!
Sy hou nie van arrogansie nie, botter of melk moet liefs nie in haar bord of beker
opeindig nie en enige program of situasie waar diere ly het sy ’n kleintjie dood aan. Sy
het ook nie baie geduld nie.
Monique is lief vir musiek, rooiwyn, diere, die reuk van reën, mense en chillies. Om maar
’n paar goed te noem.

This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
MONIQUE STEYN

2018-03-13 - R 120 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
Table 1 ( 2 - 4 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 2
table 3
table 4
table 5
Table 5 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 6
table 7
Table 7 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 8
Table 8 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 9
Table 9 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 10
Table 10 ( 1 - 4 seater )
4 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 101 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 102 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 103 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 104 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

BAR
table 11
Table 11 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 12
table 13
table 14
table 15
Table 15 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 16
table 17
table 18
table 19
table 20
table 21
Table 21 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 22
table 23
table 24
Table 24 ( 1 - 6 seater )
2 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 25
Table 25 ( 1 - 6 seater )
1 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 26
table 27
Table 27 ( 1 - 6 seater )
2 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
MONIQUE STEYN

2018-03-13 - R 120 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you choose your payment option.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If a card-payment is NOT successfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and just mail P.O.P to navrae@dieboer.com with your name and the date of the show as Ref.

Please choose a payment option below:


 Forgot Password