Artist
:  Valiant Swart Trio
Date
:  2018-03-23
Price
:  R 150
Starts
:  20:30 PM
Ends
:  22:30 PM

Artist Info

Valiant Swart Trio by Die Boer



Die optrede bied hierdie keer iets heeltemal nuuts: vir die eerste maal word die liedjies aangebied in ‘n nuwe ‘trio’-formaat. Saam met Valiant se kitaar, word die musiek aangevul deur die bekende Simon Orange op klawers, en perkussie-meester Jorik Pienaar op tromme.

Die klawer-virtuoos Simon Orange is al sedert 1990 ‘n instelling op die Kaapse musiektoneel. Hy was ‘n stigterslid van die Blues Broers en speel reeds vir meer as twintig jaar saam met Valiant. Sy stylvolle klavier en orrel het deur die jare geskitter op tallose albums en vertonings van ‘n wye verskeidenheid kunstenaars.

Jorik Pienaar is ‘n hoogs ervare jazz- en rock-tromspeler wat deur die jare verskeie kere saam met Valiant opgetree het. Oorspronklik van Pretoria, waar hy ‘n graad in jazz-musiek verwerf het (hy is ‘n ewe bedrewe kitaarspeler), het hy sy merk gemaak met groepe soos Not My Dog en ‘n verskeidenheid jazz- en rock-ensembles. Hy was ook agter die tromme op Piet Botha se ikoniese ‘Suitcase vol winter’-album. Intussen het hy ‘n Kapenaar geword en hom sommer gou op die plaaslike musiektoneel gevestig – trouens, hy is deesdae die tromspeler vir, onder andere, die Blues Broers.

As jy hou van eersteklas vermaak en goeie musiek, is hierdie ‘n vertoning wat jy nie durf misloop nie. Voeg daarby die gemoedelike atmosfeer en top-spyskaart en –wyne van Die Boer, en jy is verseker van ‘n heerlike Saterdagaand. Gou spring vir kaartjies!
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
Valiant Swart Trio

2018-03-23 - R 150 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
table 2
table 3
table 4
table 5
table 6
table 7
table 8
table 9
table 10
1
Table 101 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 102 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 103 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 104 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 105 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

BAR
table 11
table 12
table 13
table 14
table 15
table 16
table 17
table 18
table 19
table 20
table 21
table 22
table 23
table 24
Table 24 ( 1 - 6 seater )
1 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 25
table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
Valiant Swart Trio

2018-03-23 - R 150 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you choose your payment option.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If a card-payment is NOT successfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and just mail P.O.P to navrae@dieboer.com with your name and the date of the show as Ref.

Please choose a payment option below:


 Forgot Password