Artist
:  PIET BOTHA & Jackhammer: Album bekendstelling: die Middernagtrein
Date
:  2018-04-19
Price
:  R 120
Starts
:  20:30 PM
Ends
:  22:00 PM

Artist Info

Sewe jaar ná sy laaste offer in Afrikaans, gaan Piet Botha Die Middernagtrein in Maart aan die wêreld bekend stel.
Hierdie album, sê Piet, “het weer terug na die old school gegaan”. Hy en die manne van sy band Jack Hammer is vars uit die ateljee waar hulle vir drie weke aan Die Middernagtrein by Wolmer Records gewerk het.
“Daar is goed in die lewe waarvoor mens nie kan weghardloop nie,” sê Piet. “Dis maar die noodlot, dís wat die middernagtrein is. Dis spookagtig, verbode, soos wanneer mens huis toe ry ná ‘n gig in die middel van die nag. Die middernagtrein is maar ‘n metafoor vir life on the road.”
Hierdie is Piet se sesde Afrikaanse album, uit ‘n totaal van sestien vollengte albums.
Aanhangers van Piet en Jack Hammer wat iets rustiger verwag het, mag dalk verras wees. Lanie van der Walt, die album se regisseur van Wolmer Records en ‘n ou lid van Jack Hammer, het saam met Jake Gunn en Johnathan Martin, weer op die snare geklim om die album nóg borshare te gee.
“Ons het aanvanklik nie beplan om hierdie album so heavy te maak nie,” sê Piet. “Die songs was almal  op ‘n akoestiese kitaar geskryf, maar die hele band het vroeg in die opneemproses  al besluit om die album te vul met sleutelveranderinge en baie kitare. Dít het maar net daarheen gelei, jy weet?”
Die album word tydens Piet en Jack Hammer se nasionale toer, wat in Maart in Gauteng afskop, bekendgestel. Kliek hier om te kyk na die onderhoud met Piet agter die skerms tydens die opname van die album.
Die Middernagtrein sal by alle vertonings beskikbaar wees.
Piet het onlangs by die Vonk-familie aangesluit, wat die verspreiding sal behartig. Die Middernagtrein sal vanaf April by Musica-winkels landswyd, asook  op alle aanlyn-musiekplatforms, beskikbaar wees.
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
PIET BOTHA & Jackhammer: Album bekendstelling: die Middernagtrein

2018-04-19 - R 120 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 2
table 3
table 4
table 5
table 6
table 7
table 8
table 9
table 10
1
1
1
1
1
Table 105 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

BAR
table 11
table 12
table 13
table 14
table 15
table 16
table 17
table 18
table 19
table 20
table 21
table 22
table 23
table 24
table 25
table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
PIET BOTHA & Jackhammer: Album bekendstelling: die Middernagtrein

2018-04-19 - R 120 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you choose your payment option.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If a card-payment is NOT successfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and just mail P.O.P to navrae@dieboer.com with your name and the date of the show as Ref.

Please choose a payment option below:


 Forgot Password