KOOS KOMBUIS (SOLO)

Date :
2018-07-21
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R140

Die Boer "by die huis" bied aan: Koos in Kwarantyn met Koos Kombuis en Schalk Joubert.

Dis lanklaas dat Koos Kombuis in n dollee kroeg gespeel het, laat staan nog n teater ! "Dis eintlik nice...Herinner my aan die dae VO...read more
Die Boer "by die huis" bied aan: Koos in Kwarantyn met Koos Kombuis en Schalk Joubert.

Dis lanklaas dat Koos Kombuis in n dollee kroeg gespeel het, laat staan nog n teater ! "Dis eintlik nice...Herinner my aan die dae VOOR Voelvry! Soos mens kan verwag het hy n paar dinge te se daaroor...en n paar nuwe songs...

Hierdie is 'n heerlike kuier en musiekmaak geleentheid tussen twee vriende wat mekaar vir die eerste keer mag sien gedurende die'Virus-saga"

Note: This show was recorded to the standards that you have come to expect from die Boer theatre

Book now
You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

KOOS KOMBUIS (SOLO)

2018-07-21

Total: R140

 Forgot Password