STROOIJONKER met De Klerk Oelofse [geen persone onder 15]

Date :
2018-07-19
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R120

Strooijonker is ’n desperate poging deur Lukas Basson om ’n strooijonkerstoespraak by sy beste vriend, Jean Voster, se
troue te maak. Maar Lukas is nog al die jare verlief op Jean se bruid, Cheryl Lieberman, ’...read more
Strooijonker is ’n desperate poging deur Lukas Basson om ’n strooijonkerstoespraak by sy beste vriend, Jean Voster, se
troue te maak. Maar Lukas is nog al die jare verlief op Jean se bruid, Cheryl Lieberman, ’n ou skoolvriendin. Die
kombinasie van hoë emosie en gratis vonkelwyn is net een te veel vir dié stomme man. Hy raak gou die pad byster en voor
hy kan keer, bevind Lukas hom kniediep in die Vosters, die Liebermans en sy eie vuil wasgoed – ten aanskoue van die
ganse geskokte trougeselskap. Dis ’n skreeusnaakse en hartroerende komedie, wat die gehoor uitnooi om deel te wees
van die drama en die kollig skyn op die onrealistiese eise wat ons aan ons self by sulke geleenthede stel.
You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

STROOIJONKER met De Klerk Oelofse [geen persone onder 15]

2018-07-19

Total: R120

 Forgot Password