Harrebaard! -Die Ooms se band

Date :
2018-07-28
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R130

LEWENDIGE OPNAME VIR: DIE OOMS SE BAND (SEISOEN 2

Na die sukses van seisoen 1, is die veteraan-akteurs Frank Opperman en Pierre van Pletzen, en hul rock band met Leon Ecroignar...read more
LEWENDIGE OPNAME VIR: DIE OOMS SE BAND (SEISOEN 2

Na die sukses van seisoen 1, is die veteraan-akteurs Frank Opperman en Pierre van Pletzen, en hul rock band met Leon Ecroignard en Marshall Harmse, Harrebaard, terug op die kassie, en hierdie keer op toer. 
Die band toer met almal se gunsteling liedjies, van ‘Johnny is nie dood nie’ tot ‘Gisteraand’ en daar is selfs nog ‘n paar wat die kykers in die eerste seisoen nog nie gehoor het nie.
Kykers sal hierdie Suid-Afrikaanse legendes kan sien as hulle begin met hul nuwe musiekreis deur Suid-Afrika met optredes in dorpe soos Welkom, Parys, Mosselbaai, Kaapstad en dies meer .
Die ooms is beslis nog nie klaar geraas gemaak nie!   Daar gaan baie gelag, gedans en gesing word, dit kan nie misgeloop word nie.
Elke optrede in die verskeie dorpe word opgeneem vir die tweede seisoen, en natuurlik gaan daar baie ‘fans’ ook dus deel word van die episodes.

Seisoen 2 sal vanaf 20 Julie om 8pm te siene wees op VIA, DSTV kanaal 147 
Vir vinnige terugblik op seisoen 1, gaan na: https://www.youtube.com/watch?v=zc6MpKqNe3M
You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

Harrebaard! -Die Ooms se band

2018-07-28

Total: R130

 Forgot Password