Artist
:  ADAM - Bewe [Aand Vertoning ]
Date
:  2018-08-19
Price
:  R 140
Starts
:  20:00 PM
Ends
:  22:00 PM

Artist Info

Wanneer jy na ADAM se musiek luister, is dit maklik om te verstaan hoekom dié musiekgroep so gewild is in die Afrikaanse vermaakbedryf. Hierdie drie musikante, Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant, het nou maar een maal ’n manier om pragtige lirieke te verweef met hulle kenmerkende unieke styl en dit in perfekte harmonie met luisteraars te deel. Hulle nuwe album is pas op die rak en bou voort op die wenresep wat van dag een af aanhangers se harte verower het.
 
BEWE bestaan uit elf splinternuwe snitte wat wissel tussen voetstamplekker dansliedjies, sielvolle hartsballades en kreatiewe verwerkings van ou gunstelinge. Die inhoud van hierdie vrystelling was ’n spanpoging deur Hugo Ludik, Reynardt Hugo, Vaughan Gardiner en Nerine Gardiner. Dit sluit ook ’n duet, Kalmeer, met Kyle se vrou in, wat beloof om selfs die kritieste oor tevrede te stel.
 
“Die tema van die nuwe popalbum is emosionele patriotisme. Dis om deur ’n lens te kyk van iemand wat ’n trotse Suid-Afrikaner is. Ons sing oor ons pragtige meisies, ons pragtige land en ons geskiedenis en toekoms,” vertel Kyle Grant. “Ons het besluit om ons luisteraars te bederf met elf splinternuwe snitte asook liedjies wat hulle ken. Daar is ook ’n definitiewe groei in ADAM se styl en ’n volwassenheid wat in ons nuwe musiek deurkom,” voeg Reynardt by.
 
Hulle vorige album, Hoogtevrees, het in 2017 twee Ghoema-toekennings (Groep van die Jaar en Beste Album deur ’n Groep of Duo) en ’n SAMA-toekenning vir Beste Popalbum opgeraap en die titelsnit, wat deur Hugo en Reynardt geskryf is, het verskeie weke bo-aan die treffersparades van groot radiostasies gekuier.
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
ADAM - Bewe [Aand Vertoning ]

2018-08-19 - R 140 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
table 2
table 3
table 4
table 5
table 6
table 7
table 8
table 9
table 10
1
1
1
1
Table 104 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

BAR
table 11
table 12
table 13
table 14
table 15
table 16
table 17
table 18
table 19
table 20
table 21
table 22
table 23
table 24
table 25
table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
ADAM - Bewe [Aand Vertoning ]

2018-08-19 - R 140 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you choose your payment option.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If a card-payment is NOT successfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and just mail P.O.P to navrae@dieboer.com with your name and the date of the show as Ref.

Please choose a payment option below:


 Forgot Password