Artist
:  Coenie de Villiers [ middag vertoning ]
Date
:  2018-11-04
Price
:  R 150
Starts
:  13:30 PM
Ends
:  15:00 PM

Artist Info

Coenie de Villiers tree op by Die Boer
 
Coenie de Villiers is bekend as een van Suid-Afrika beste liedjieskrywers en uitvoerende kunstenaars: sy liedjies is volksbesit, en hy is bekend en bemind as televisie-aanbieder en onderhoudvoerder.  
Coenie is terug op die verhoog met ‘n musikale kragtoer: in hierdie konsert hoor ons sy skeppende energie volstoom aan die werk.  Sy een-en-twintigste album, Pure Coenie, is pas uitgereik en dis duidelik hy bly steeds die klawer-towenaar wat gehore deur die jare bekoor het.  Daar is ook min twyfel dat hy steeds die toonaangewende liriekskrywer in Afrikaans is.   
Dis nuut, maar steeds onmiskenbaar Coenie: die bekende liedere wat nou volksbesit is, maak ‘n kamee-verskyning; dan is daar natuurlik nuwe komposisies wat nog nie so bekend is nie.   Die nuwe liedere is stiller en meer introspektief.  “Ek is gelukkig daarmee – dit voel vir my of ek weer as skrywer en komponis my merk kan maak,”  meen hy.  

In sy skeppende loopbaan het Coenie menige toekenning gewen (insluitend drie SAMA-toekennings, drie  Lewenstoekennings vir sy kultuurbydraes, asook die Eeufees-medalje van die Suid-Afrikaanse Akadmenie vir Wetenskap en Kuns.).  Hy het reeds dwarsdeur die wêreld opgetree en kunstenaars soos Dave Koz, Hugh Masekela, Sibongile Khumalo, John Kani, Francois van Coke, Laurika Rauch en Karen Zoid het deur die jare die verhoog en die ateljee met hom gedeel.  Hy is ook die ontvanger van ‘n Pendoring-toekenning vir uitnemende skeppende reklame.  Sy opera, Maximilian, is in 2009 in Oostenryk opgevoer.
Min onderhoudvoerders en anker-aanbieders kan kers vashou by sy luisterryke televisie- en radioloopbaan.  Hy was die anker-aanbieder van die vlagskip kykNET-joernaalprogram Kwêla vir ‘n totaal van sewentien jaar, en was ook die vervaardiger en aanbieder van twee reekse dokumentêre programme wat groot aanklank by kykers gevind het: ‘n Ander Wêreld en Daar’s ‘n Plek, wat hierdie jaar uitgesaai is.  Hy staan bekend as een van Suid-Afrika se beste onderhoudvoerders.
Hy het ‘n nagraadse kwalifikasie in Kommunikasiewetenskap sowel as Bemarking.  Hy was aanbieder, bemarkingsbestuurder en programbestuurder van etlike radiostasies.  In sy korporatiewe loopbaan was hy Hoof van Openbare Betrekkinge vir een van die land se grootste goudmyn-maatskappye.
In sy rol as bemarker was hy BD van Eliance Media in die Bidvest-groep, ‘n stigterslid en direkteur van O2 Communication, en ‘n direkteur van BrandWealth Strategiese Reklame vir sewe jaar.  Hy was ook direkteur van kultuur vir die ATKV.  As onafhanklike konsultant het hy ‘n reeks van kliënte bygestaan met strategiese bemarking.  Hy het vir bykans tien jaar as direkteur op die direksie van SAMRO gedien, en was ook ‘n trustee van die POSA Raad.
Hy is getroud met Dr Ria de Villiers en het drie kinders.  Hy is beskermheer van die MES-organisasie wat omsien na die haweloses en straatkinders in die middestad van Johannesburg.
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
Coenie de Villiers [ middag vertoning ]

2018-11-04 - R 150 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
Table 1 ( 2 - 4 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 2
Table 2 ( 2 - 3 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 3
Table 3 ( 2 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 4
table 5
Table 5 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 6
Table 6 ( 2 - 8 seater )
8 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 7
Table 7 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 8
Table 8 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 9
Table 9 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 10
Table 10 ( 1 - 4 seater )
4 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 101 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 102 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 103 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 104 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 105 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 106 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

BAR
table 11
Table 11 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 12
Table 12 ( 2 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 13
Table 13 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 14
Table 14 ( 2 - 3 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 15
Table 15 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 16
Table 16 ( 2 - 4 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 17
Table 17 ( 2 - 3 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 18
Table 18 ( 2 - 4 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 19
table 20
Table 20 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 21
Table 21 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 22
table 23
Table 23 ( 1 - 6 seater )
2 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 24
Table 24 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 25
Table 25 ( 1 - 6 seater )
2 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 26
Table 26 ( 1 - 6 seater )
4 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 27
Table 27 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
Coenie de Villiers [ middag vertoning ]

2018-11-04 - R 150 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you choose your payment option.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If a card-payment is NOT successfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and just mail P.O.P to navrae@dieboer.com with your name and the date of the show as Ref.

Please choose a payment option below:


 Forgot Password