Artist
:  JOE FOSTER
Date
:  2018-11-22
Price
:  R 120
Starts
:  20:30 PM
Ends
:  22:00 PM

Artist Info

JOE FOSTER
VOLGENDE STAP
 
Joe Foster het al diep spore getrap in die SA musiek wêreld as sanger en liedjieskrywer vandat hy  as opname en optrede kunstenaar in die Afrikaanse musiek bedryf ingestap het. Hy het talle treffers, nominasies en toekennings agter sy naam, maar met die nuwe klank van Joe Foster is “Volgende Stap” die perfekte titel vir sy splinternuwe album wat nou net vrygestel is. Dis Joe se volgende stap in sy kreatiwiteit en musikale seisoen en hy nooi jou uit om te kom beleef en die stap saam te neem. Kom hoor ’n nuwe klank en kant aan Joe Foster soos nog nooit tevore nie, en wees verseker om verras te word, maar ook om van jou vorige gunsteling liedjies te hoor.
 
DIE NUWE ALBUM:
 
Drie jaar nadat sanger-liedjieskrywer Joe Foster die reuse suksesvolle Ghoema Pop Album van die Jaar “Hartklank” vrygestel het, met talle treffers op, doen hy dit weer. Hy vat so waar die volgende stap met die nuwe album.
 
Twee van die dertien liedjies op die nuwe album het reeds baie gewild geword vandat dit vroeg in 2018 vrygestel was. “Vrede Maak” en sy eerste Engelse enkelsnit “Look Away” het sederdien bo aan talle SA kommersiële, internet en streeksradio’s se treffer-parades gepronk. Hierdie twee snitte is baie goeie aanduidings waarna sy aanhangers kan uitsien na die treffer belaaide “Volgende Stap” album, wat vroeg in Augustus op die rakke sal wees.
 
Joe Foster het groot naam begin maak met sy liedjie “Pad Na Jou Hart” wat vrygestel is as sy eerste enkelsnit van sy Afrikaanse debuut, aan die begin van 2014. Dit na hy einde 2013 die groep ADAM verlaat het, om sy solo loopbaan af te skop en te begin werk aan sy Hartklank album. Die “Pad Na Jou Hart” film se temalied en enkelsnit projek was ’n goeie fondasie om sy blink loopbaan op te kon bou. Hy het van toe af van krag tot krag gegaan, talle treffers geskryf vir homself, tv kanale en ander kunstenaars. Vyf jaar later doen hy dit nogsteeds.
 
Joe Foster het al die liedjies op hierdie nuwe album Volgende Stap self geskryf en sê dat hy met elkeen se inhoud en met elkeen se styl baie uit sy gemaksone beweeg het. Hy het selfs sy kletsrym skoene aangetrek op die liedjie met die naam “As Die Mure Val”.
 
Joe Foster het al die snitte, behalwe “Look Away”, self vervaardig, opgeneem en gemeng. Waar “Look Away” deur Fred den Hartog, van die gewilde Heuwels Fantasties groep, vervaardig was en deur Dane Taylor gemeng was.
 
Joe het sy klank ingeneurswese en musiek vervaardiging kwalifikasies gedoen in Amsterdam, Nederland, waarna hy terug gekom het na Suid-Afrika en baie agter die skerm ervaring opgebou het in studio voor hy deel geword het van die groep ADAM. In die groep het hy meer gefokus op sy toer, skryf en optree kuns en om dit sterk te ontwikkel. Hy het dus minder tyd in studio begin spandeer, maar kort na sy wegbreek van die groep het hy as solo kunstenaar baie meer daarop gefokus om weer voltyds in die studio te wees, as hy nie op die pad is met optredes en bemarking nie. Hy het hierdeur goeie selfvertroue opgebou voor hy hierdie projek aangepak het. Hy kon met hierdie album al die individuele lesse, kennis en ervaring implementeer wat hy die laaste 10-15 jaar van sy lewe aan spandeer het.
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
JOE FOSTER

2018-11-22 - R 120 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
table 2
table 3
table 4
table 5
table 6
table 7
table 8
Table 8 ( 1 - 6 seater )
2 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 9
table 10
1
Table 101 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 102 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 103 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 104 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

BAR
table 11
Table 11 ( 2 - 4 seater )
2 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 12
Table 12 ( 2 - 4 seater )
4 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 13
table 14
table 15
Table 15 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 16
table 17
table 18
table 19
table 20
table 21
table 22
table 23
table 24
table 25
table 26
Table 26 ( 1 - 6 seater )
1 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
JOE FOSTER

2018-11-22 - R 120 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you choose your payment option.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If a card-payment is NOT successfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and just mail P.O.P to navrae@dieboer.com with your name and the date of the show as Ref.

Please choose a payment option below:


 Forgot Password