Artist
:  Jannie du Toit Oesjaar [MIDDAG VERTONING]
Date
:  2018-12-09
Price
:  R 140
Starts
:  13:30 PM
Ends
:  15:00 PM

Artist Info









OESJAAR
 
Die deurwinterde liedjieskrywer en sanger, Jannie du Toit, hou hom nou al ‘n volle 48 jaar met Afrikaanse musiek besig. Saam met die folkgroep Trilogie begin hy sy loopbaan in 1971, word in die laat sewentigs deel van die Musiek- en Liriekbeweging, skryf in die tagtigs musiekblyspele vir Tukkies en werk daarna vir 25 jaar saam met die virtuose pianis Christa Steyn totdat sy in 2012 aan kanker oorlede is. Na die afgelope paar jaar van opwindende reise met musiek van sy helde soos Jacques Brel, die legendariese Nederlander Jules de Corte, Koos Doep en Lucas Maree (laasgenoemde twee ook persoonlike vriende), lê Jannie nou weer klem op sy eerste liefde: om woorde en wysies – liedjies – in Afrikaans te skryf. Hy beplan om in November ‘n nuwe album uit te reik met slegs liedjies wat hy vanjaar geskryf het, getitel OESJAAR.
 
Die temas van sy nuwe liedjies is soos in die verlede wyd uiteenlopend – onder andere sing hy oor ‘n legendariese koffiewinkel in sy voorstad, Melville (Karen Zoid het hom onlangs aangewys as Minister van Melville!); oor die passie wat ‘n kunstenaar dryf om nooit op te hou skep en sing nie, oor sy gunstelingkos en ook begeesterend oor sy musiekvennoot van 25 jaar, Christa Steyn. Maar wat sou ‘n musiekalbum van Jannie du Toit nou wees sonder ‘n liefdeslied?! Jannie is in Juniemaand te midde van groot publieke en media-belangstelling getroud met Therina Wentzel, Nasionale Direkteur van die NCPD (National Council of and for Persons with Disabilities.) Nadat hulle mekaar ‘n dekade gelede reeds in die konteks van haar lewenstaak leer ken het, was daar teen die einde van verlede jaar ‘n blitsromanse – en siedaar, agt maande later is hulle getroud! Jannie glo dat die liedjie wat hy pas vir haar geskryf het, JY KYK SAG, sy heel mooiste liefdesliedjie ooit is.
 
Sy vaste orkes vir die konserte is Chanie Jonker (klavier en akkordeon) en Theuns Botha (perkussie) terwyl Jannie self kitaar speel tydens die vertoning.
 


Met musiekstyle en -tendense wat konstant verander, neem dit ’n merkwaardige musikant om vir byna vyf dekades relevant te bly. Afrikaanse musieklegende, Jannie du Toit, is een van daardie kunstenaars wat die toets van tyd kon deurstaan. 
 
Hy het homself oor die afgelope paar jaar daarop toegespits om musiek van sy gunsteling-musikante, soos Jacques Brel, Jules de Corte, Koos du Plessis en Lucas Maree  te sing, maar het besluit dat dit weer tyd is om op sy eerste liefde en passie te fokus – naamlik om Afrikaanse liedjies te skryf en na die verhoog te bring. Die resultaat hiervan is ’n splinternuwe album: OESJAAR – al die liedjies uit Jannie se pen.  
Die liedjies op die nuwe album bevat wyd uiteenlopende temas:  Daar is ’n huldeblyk aan die oorlede musieklegende Christa Steyn met wie Jannie vir 25 jaar saamgewerk het.  Hy sing verder oor ’n legendariese koffiewinkel in sy voorstad, Melville en oor die passie wat ‘n kunstenaar dryf om nooit op te hou skep en sing nie.  Die lied ‘Ons soek ’n tata’ is opgedra aan Madiba en in die titelsnit ‘Oesjaar’ gebruik hy ’n wingerd as beeld van sy musiekloopbaan.  Jannie het ook ’n liefdeslied vir die album geskryf, opgedra aan sy vrou Therina met wie hy in Junie vanjaar getroud is.  Hierdie snit is ook reeds middel Oktober as enkelsnit uitgereik.
Een van die bonussnitte op die album is Jannie se immergroen treffer ’n LIEDJIE VIR JOU – wat hy presies 40 jaar gelede geskryf het – en waarvoor Karen Zoid ’n rock-baadjie aangetrek het. Sy het dit saam met hom opgeneem op haar program Republiek van Zoid Afrika.
 
Jannie word begelei deur Chanie Jonker (klavier en akkordeon), Graham du Plessis (tjello), Theuns Botha (slagwerk) en deur Jannie self op kitaar.


This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
Jannie du Toit Oesjaar [MIDDAG VERTONING]

2018-12-09 - R 140 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
table 2
table 3
table 4
table 5
table 6
Table 6 ( 2 - 6 seater )
2 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 7
Table 7 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 8
Table 8 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 9
Table 9 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 10
Table 10 ( 1 - 4 seater )
1 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 101 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 102 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 103 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 104 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

BAR
table 11
Table 11 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 12
Table 12 ( 2 - 6 seater )
2 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 13
Table 13 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 14
table 15
Table 15 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 16
table 17
table 18
Table 18 ( 2 - 4 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 19
table 20
table 21
table 22
Table 22 ( 1 - 6 seater )
3 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 23
Table 23 ( 1 - 6 seater )
4 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 24
Table 24 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 25
Table 25 ( 1 - 6 seater )
2 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
Jannie du Toit Oesjaar [MIDDAG VERTONING]

2018-12-09 - R 140 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you choose your payment option.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If a card-payment is NOT successfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and just mail P.O.P to navrae@dieboer.com with your name and the date of the show as Ref.

Please choose a payment option below:


 Forgot Password