Artist
:  JENNIFER ZAMUDIO [MIDDAG VERTONING]
Date
:  2019-02-10
Price
:  R 120
Starts
:  13:30 PM
Ends
:  15:00 PM

Artist Info

Na reeds langer as 18 jaar in die Afrikaanse Musiekbedryf geniet Jennifer Zamudio nogsteeds ‘n suksesvolle loopbaan, waarop sy baie trots is. Sy is sinoniem met styl, harde werk, sukses en energie.
Op die verhoog is Jennifer ‘n onbeskryflike bondel energie en met haar natuurlike aanvoeling vir vermaak kry sy vinnig ‘n gehoor in die palm van haar hand. Haar spontane “weskus-humor” en gemak laat menige konsertganger skater van plesier terwyl hulle maar net nie kan stil sit in een van haar vertonings nie. Jennifer het haarself goed in die musiekbedryf gevestig as sanger, liedjieskrywer en Compére (MC), en net soos wat sy daarvan hou om musiek met lekker woema te sing, is sy self gaande oor haar ernstige emosionele ballades, wat altyd haar kenmerkende alt stem tot sy volle reg laat kom. Jennifer is “verlief op die lewe” en dit word beklemtoon in alles wat sy doen en aanpak. Haar energie is verseker aanvoelbaar en aansteeklik.
Alhoewel heelwat mense al gedink het haar vreemde Spaanse van (foneties: ZA-MOE-DIE-HOU), is ‘n verhoognaam, is dit haar eie en sy is trots op haar Afrikaanse herkoms, al het dit nou iewers ‘n tikkie Spaanse bloed in. Jennifer het in die Kaapse Weskus grootgeword maar woon reeds 28 jaar in Pretoria. Sy het alreeds twaalf vollengte solo albums op haar kerfstok, en is bekend vir haar treffers, Hart se loper, Hoor Hoor, Walvisbaai, Die lewe is ‘n liedjie, Ek sal berge klim vir jou, Hart en Siel, Sê dit harder en Ongelooflik.
Loopbaan hoogtepunte:
Vir haar cd Hart en Siel (2013) het sy die meester sanger-liedjieskrywer, Rudi Claase genader om vir haar ‘n lied te skryf. Hart en Siel was op menige trefferparades op die no.1 posisie en het ook vir 22 weke aaneenlopend by een spesifieke stasie geboer op die no.1 plek. Die lied was ook op vier verskillende stasies gelyktig op die no.1 posisie.
Vroeg in 2015 het sy hande gevat met Jewel Entertainment in samewerking met Universal Musiek (SA) en het haar 10de album, 15 Jaar Spesiale Uitgawe, uitgereik. Rudi Claase het weereens ‘n treffer geskryf vir die cd, Sê dit harder, en neem ook ‘n duet met Jennifer op van die lied “Hart en Siel”. Die enkelsnit Sê dit harder het ook by verskeie gemeenskapsradiostasies die no.1 posisie behaal.
 In 2016 pak Jennifer ‘n spesiale projek aan saam met Allen McKendree van PGI Global in Nashville VSA en reik sy weer as onafhanklike kunstenaar, haar 11de CD, Ongelooflik uit wat reeds voor vrystelling deur radiostasies bestempel was as “verseker iets om na uit te sien”. Die cd het die musiekbedryf laat regop sit en het die resensente gaande gehad. Huisgenoot bekroon die cd met ‘n vier ster resensie, wat selde toegeken word, en mens het toe geweet hierdie cd is ‘n wenner. Jennifer kry ook met hierdie projek haar eerste registrasie as liedjieskrywer by ASCAP – die VSA se weergawe van ons SAMRO.
 In April 2017 word Jennifer se harde werk beloon en word sy vereer met twee gesogde Ghoema Musiektoekennings in die kategorieë “Beste Country Album” vir haar album Ongelooflik en “Publiek se Gunsteling Vroulike Kunstenaar” wat toegeken is na aanleiding van die publiek se stemme wat ontvang is.
 2017 was vir Jennifer ‘n belonende jaar en in Oktober is sy deel van die Super Sokkie in die Sun City Superbowl saam met Kurt Darren, Snotkop, Die Campbells, Jay & Leah, wat net nog ‘n hoogtepunt op haar kerfstok was vir 2017.
 Vroeg in 2018 skop Jennifer af en toer deur Suid-Afrika met haar vertoning #HARTverwant, wat menige konsertganger laat met ‘n lied in die hart. Die vertoning se uniekheid lê vasgevang in ‘n opgewekte program wat slegs liedjies bevat met die woord hart in, en dit alles uit Jennifer se eie repertoire.
 In Junie 2018 reik sy haar album Goud is my woorde uit. Hierdie album sluit liedjies in uit haar eie pen sowel as die van Rudi Claase, Stefan Visagie, Tertius Pretorius, Marno van der Merwe en Juandré Marais. Bo en behalwe die twaalf oorspronklike snitte op die album, waag sy haar stem aan Anneli van Rooyen se “Ek glo” en Niel Diamond se “I am I said” wat enorme positiewe reaksie uitlok by die publiek. Die album roer vanaf uitreiking verskeie trefferparades met die eerste enkelsnit vrystelling “Altyd myne” In Augustus word die musiekvideo van “Altyd myne” bekendgestel en die publiek hoor haar gereeld op radiostasies regoor Suid Afrika.
Jennifer Zamudio het haarself al goed in die vermaaklikheidsbedryf gevestig as Sangeres, Liedjieskrywer, Compére (MC) en Televisie-Veldaanbieder, en sy word beskou as een van ons land se voorste Afrikaanse vermaaklikheidssterre.
Opgestel deur Rindi Maritz (Bestuurder & PR vir Jennifer Zamudio)
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
JENNIFER ZAMUDIO [MIDDAG VERTONING]

2019-02-10 - R 120 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
Table 1 ( 2 - 4 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 2
Table 2 ( 2 - 3 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 3
Table 3 ( 2 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 4
table 5
Table 5 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 6
Table 6 ( 2 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 7
Table 7 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 8
Table 8 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 9
Table 9 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 10
Table 10 ( 1 - 4 seater )
4 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 101 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 102 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 103 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 104 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

BAR
table 11
Table 11 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 12
Table 12 ( 2 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 13
Table 13 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 14
Table 14 ( 2 - 3 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 15
Table 15 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 16
Table 16 ( 2 - 4 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 17
Table 17 ( 2 - 3 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 18
Table 18 ( 2 - 4 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 19
Table 19 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 20
Table 20 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 21
Table 21 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 22
Table 22 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 23
Table 23 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 24
Table 24 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 25
Table 25 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 26
Table 26 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 27
Table 27 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
JENNIFER ZAMUDIO [MIDDAG VERTONING]

2019-02-10 - R 120 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you choose your payment option.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If a card-payment is NOT successfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and just mail P.O.P to navrae@dieboer.com with your name and the date of the show as Ref.

Please choose a payment option below:


 Forgot Password