Artist
:  RAY DYLAN
Date
:  2018-12-11
Price
:  R 130
Starts
:  20:30 PM
Ends
:  22:00 PM

Artist Info

Ray Dylan se splinternuwe album,
“Uitbasuin”, se titel som in een woord op
wat menige musiekliefhebbers daarmee sal
doen, want dis 15 snitte van eersteklas
musiek in Afrikaans en Engels wat hartsnare
en dansskoene ewe veel sal roer.
Lirieke – wat soms in ‘n ligte luim
rondbaljaar en ander kere meer ernstig en
dieper delf in die hart van ‘n meer volwasse Ray – smee hulle saam met sterk, hoë-energie geure van
pop, country en rock, sowel as die sterk kitaar- en rasperstem lyne, wat oor die verstek van 15 jaar
van dié uitsonderlike talent ‘n huishoudelike naam gemaak het.
Hoë-tempo danssnitte soos “Vir ewig jonk”, “Ek is wie ek is”, “Dis nooit te laat nie” en die titelsnit
word goed afgewissel met rustiger nommers soos “You’re my everything”, “Jy’s my eerste, jy’s my
laaste”, “Hier teen jou lyf” en “Woorde”, waar tema’s van onder andere die vreugde van lewe,
manword, die tweestryd tussen kop en hart, liefde, vriendskap en tweede kanse verken word.
Ray se duet met Liezel Pieters – hulle uitvoering van Christina Aguilera en Blake Shelton se “Just a
fool” – is ‘n merkwaardige stuk musiek wat weereens bevestig dat Suid-Afrikaanse kunstenaars nie
‘n enkele tree terugstaan vir wêreldmark-ikone nie.
Hierdie album is veel meer as meevoerende woorde, melodieë, techno-ondertone en sleep-joudansvloer-
toe ritmes… dit het daai “iets” wat jou weer en weer daarna sal laat luister, en steeds sal
laat hunker na meer.
“Uitbasuin” is ‘n album wat sonder twyfel nog menige ranglyse gaan skud en is nou landswyd
beskikbaar.
 
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
RAY DYLAN

2018-12-11 - R 130 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
table 2
table 3
table 4
table 5
table 6
table 7
table 8
table 9
table 10
1
Table 101 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
BAR
table 11
table 12
table 13
table 14
table 15
table 16
table 17
table 18
table 19
table 20
table 21
table 22
table 23
table 24
table 25
table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
RAY DYLAN

2018-12-11 - R 130 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you choose your payment option.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If a card-payment is NOT successfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and just mail P.O.P to navrae@dieboer.com with your name and the date of the show as Ref.

Please choose a payment option below:


 Forgot Password