Artist
:  JAK DE PRIESTER : Geel jou Hart vir Liefde
Date
:  2018-11-30
Price
:  R 150
Starts
:  20:30 PM
Ends
:  22:00 PM

Artist Info

Jak de Priester skop die feesseisoen by die Boer Restaurant teater in Durbanville af met die konsertreeks ‘GEEL JOU HART VIR LIEFDE’. ‘n Vertoning in samewerking met TYGERBURGER met die missie om ‘sonskyn’ te bring en terug te ploeg in ‘n wêreld met baie nood!!

Hierdie inisiatief het laasjaar begin in Pretoria by die Blou Hond restaurant teater en vanjaar sprei die liefde ook na Durbanville in die Kaap om nood te verlig van DIERE. Ter agtergrond vertel Jak de Priester: “Desember 2017 het elke gehoorlid van 6 konserte vrywillig diere kos gebring en onder die goudgeel Kersbome geplaas. Aan die einde van die week se konserte was dit moontlik om vragte hondepille, katkos ens. by die DBV te gaan aflaai. Meeste dierebeskermings organisasies kry geen befondsing van die staat meer nie en dit bring verligting aan die organisasies veral in ‘n tyd soos Desember.”

Hierdie jaar by Die Boer teater restaurant gaan daar ook ‘n deel van die kaartjieopbrengs na die LUCKY LUCY FOUNDATION in Durbanville plus alle dierekos wat ingesamel word.
Lucky Lucy Foundation is 'n veilige hawe vir katte en honde - diere, wat nie deur eie toedoen, haweloos en ongewens is. Lucky Lucy se passie is vir die geen-hoop diere - daar waar die meeste 'shelters' nie meer kan help nie. Ons fokus op ouer en spesiale behoefte-diere, maar 'n kwaliteit lewe bly ons eerste prioriteit. Die organisasie word gedryf deur 'n handjievol passievolle vrywilligers. LLF doen oop opvoeding in verskeie areas om te help om verantwoordelikheid te kweek. Lucky Lucy is 100% afhanklik van ondersteuning en donasies van die publiek. Vir meer inligting of om betrokke te raak, stuur 'n e-pos aan volunteer@luckylucy.org
Jak de Priester in sy ‘GEEL JOU HART VIR LIEFDE’ konsert sal die jaar perfek afsluit en die gehoor op reis neem met lag en traan. Word asseblief deel van hierdie inisiatief sodat ons die ‘GEEL JOU HART VIR LIEFDE’ inisiatief ‘n jaarlikse instelling kan maak en sodoende Sonskyn en Liefde in die diere se lewens kan bring.
Bring jou bure, jou ouma en jou oupa en almal wat lief is vir diere, sonskyn en musiek! En weet geel is die kleur van SONSKYN!

28 / 29 / 30 November en 01 Desember – Die Boer, Durbanville
Kaartjies is R150 en beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
JAK DE PRIESTER : Geel jou Hart vir Liefde

2018-11-30 - R 150 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
table 2
table 3
table 4
table 5
table 6
table 7
table 8
table 9
table 10
1
Table 101 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
1
1
1
BAR
table 11
table 12
table 13
table 14
table 15
table 16
table 17
table 18
table 19
table 20
table 21
table 22
table 23
table 24
table 25
table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
JAK DE PRIESTER : Geel jou Hart vir Liefde

2018-11-30 - R 150 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you choose your payment option.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If a card-payment is NOT successfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and just mail P.O.P to navrae@dieboer.com with your name and the date of the show as Ref.

Please choose a payment option below:


 Forgot Password