Artist
:  MATHYS ROETS en DANA SNYMAN: Lag van die Huil
Date
:  2018-12-12
Price
:  R 150
Starts
:  20:30 PM
Ends
:  22:00 PM

Artist Info

Mathys en Dana neem jou saam op 'n bittersoet storiereis wat jou soms sal laat lag en soms verdrietig sal maak. Nes die lewe maar is. ‘n Splinternuwe produksie met musiek en woord saamgesnoer.
       
"Dit is wonderlik hoe sekere musiek en bepaalde stories mekaar aantrek," se Mathys. "Ek sing byvoorbeeld Gert Vlok Nel se Hillside Lullaby. Dit het Dana dadelik herinner aan 'n storie oor 'n swanger kroegmeisie wat hy geskryf het. Op 'n manier praat die liedjie en die storie met mekaar."

 Een van die liedjies wat Mathys sing, Nardus du Plooy se In My Lewe, het ook 'n spesiale betekenis vir Dana. Nardus het jare gelede die liedjie gesing op die begrafnis van 'n vriend van hul albei. Die vriend het sy eie lewe geneem. In my Lewe is 'n soort getuigskrif vir al ons middelklaskinders wat in die suburbs en op die platteland grootgeword het," se Dana. "Party van my stories, dink ek in alle nederigheid, doen dieselfde. Om te weet wie jy is, glo ek, jy moet weet waar jy vandaan kom. En hoe kan 'n mens dit beter ontdek as met behulp van musiek en stories?"

 "Omtrent elke liedjie wat ek sing, vertel 'n storie," se Mathys. "Dit is asof ek en Dana die hele tyd in gesprek is met mekaar."
  Mathys vertel ook van sy vriendskap met Lucas Maree en dit het weer vir Dana herinner aan 'n storie wat Lucas vertel het van hoe sy ouma op 'n Sondagmiddag wou wegloop van Prieska af. "My ma wou ook soms wegloop van die platteland af," se Dana. "Ek het 'n storie oor sulke vrouens om te vertel."
       
Beide van hulle is baie opgewonde oor die produksie.   "Is intelligente musiek en stories nie op die ou end al wat ons het om mekaar en die lewe se dieper dinge te verstaan nie?" vra hulle.
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
MATHYS ROETS en DANA SNYMAN: Lag van die Huil

2018-12-12 - R 150 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
table 2
table 3
table 4
table 5
table 6
table 7
table 8
table 9
table 10
1
1
1
1
1
BAR
table 11
table 12
table 13
table 14
table 15
table 16
table 17
table 18
table 19
table 20
table 21
table 22
table 23
table 24
table 25
table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
MATHYS ROETS en DANA SNYMAN: Lag van die Huil

2018-12-12 - R 150 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you choose your payment option.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If a card-payment is NOT successfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and just mail P.O.P to navrae@dieboer.com with your name and the date of the show as Ref.

Please choose a payment option below:


 Forgot Password