Artist
:  TWEE
Date
:  2019-03-14
Price
:  R 155
Starts
:  20:30 PM
Ends
:  22:00 PM

Artist Info

Kort op die hakke van hul weghol sukses album, Piekniek vir Twee, volg die kykNET Afri-Visie wenners, TWEE se tweede album, SIRKELS wat nou bekikbaar is by alle goeie musiekwinkels en op digitale platforms.
Gehore reg oor die land het verlief geraak op Herman en Maria se unieke en eerlike vertolking van hulle wye verskeidenheid liedjies waar luisteraars sal kan huil, dans, glimlag, nostalgies wees, om die braaivleis vuur kuier of alleen met oorfone stil wees en luister. Herman noem dat hy juis weer kies om nie die stories te deel wat hom inspireer het om die liedjies te skryf nie omdat hy juis wil hê die luisteraar die liedjies hul eie moet kan maak na aanleiding van hul eie ervaringe. Hy noem ook dat hy weer universele temas gekies het waarby baie uiteenlopende mense aanklank kan vind. Herman hou homself selfs rymkletser op een van die liedjies en sê "As Ed Sheeran dit kan doen, kan hierdie gemmer mos ook. Ek sit op elke album altyd 'n lukrake liedjie waarmee ek sommer net die waters toets. Ek is werklik opgewonde om die luisteraars se opinie hieroor ook te hoor."
TWEE tree landswyd op in meestal intieme atmosfere waar hul gehore op ‘n diep emotionele reis saam met hul neem met hul eenvoudige maar treffende melodieë en lirieke.
Herman het weer al die liedjies gepen maar ons is ook opgewonde om aan te kondig dat Maria ook een liedjie bygedra het tot die album. Herman self skryf ook nou vir ander bekende kunstenaars wat sy unieke skryfstyl leer ken en vertrou het oor die afgelope paar jare.
Die opname van die album is behartig deur Jurgen von Werchmar van Sunset Studios wat weer die egheid van hul klank kon vasvang op die vars, rou en onopgesmukte duo se klank.
Die lede van TWEE, Herman Kleinhans en Maria Rademan-Viviers het mekaar 6 jaar gelede in Kaapstad ontmoet en onmiddelik besef dat as hul saam sing en speel mense ‘n tasbare magiese gevoel ervaar en so is TWEE gebore. Maria se ander twee groot passies is om skool juffrou te wees asook om die bekroonde Hoërskool Durbanville se skool koor af te rig.  Herman skoei weer sy talente elders op sy TOEP Helping Out wat ‘n platform daar stel vir gemeenskappe en mense om mekaar te help sonder winsbejag waar daar ‘n behoefte is.
TWEE gaan aanhou om deur Suid Afrika te toer en vriende te maak met hul gehore.
Vir besprekings em media navrae, kontak gerus vir Gerda van Reenen – 073 404 6171 gerdacvr@iafrica.com


This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
TWEE

2019-03-14 - R 155 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
Table 1 ( 2 - 4 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 2
Table 2 ( 2 - 3 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 3
table 4
table 5
table 6
table 7
Table 7 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 8
Table 8 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 9
Table 9 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 10
Table 10 ( 1 - 4 seater )
4 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

1
1
1
Table 103 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 104 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

BAR
table 11
table 12
table 13
table 14
table 15
Table 15 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 16
table 17
table 18
Table 18 ( 2 - 4 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 19
table 20
table 21
Table 21 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 22
Table 22 ( 1 - 6 seater )
2 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 23
Table 23 ( 1 - 6 seater )
4 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 24
Table 24 ( 1 - 6 seater )
2 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 25
table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
TWEE

2019-03-14 - R 155 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you choose your payment option.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If a card-payment is NOT successfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and just mail P.O.P to navrae@dieboer.com with your name and the date of the show as Ref.

Please choose a payment option below:


 Forgot Password