PIETER DIRK UYS in: OUMA OSSEWANIA PRAAT VUIL [Bloutaalwaarskuwing]

Date :
2019-07-15
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R160

Almal ken die saga van Evita Bezuidenhout. Sommige onthou die wupse dramas van haar suster Bambi Kellermann. Maar OUMA OSSEWANIA PRAAT VUIL is weer 'n ander soort storie. Die dierbare ou tannie, Ouma Ossewania Kakebenia Poggenpoel, nou oor die 100 ja...read more
Almal ken die saga van Evita Bezuidenhout. Sommige onthou die wupse dramas van haar suster Bambi Kellermann. Maar OUMA OSSEWANIA PRAAT VUIL is weer 'n ander soort storie. Die dierbare ou tannie, Ouma Ossewania Kakebenia Poggenpoel, nou oor die 100 jaar oud, sit en wag in die voorportaal van die ouetehuis vir haar beroemde dogter, Evita. Sy kyk terug op haar lewe met bewondering en woede. Sy het geglo apartheid was 'n gawe van die Allerhoogste and nou vind sy uit dat dit nie so was nie. Sy't haar lewe gemors op 'n leuen. Nou is dit te laat om met die tuinjong te slaap. Of is dit? Die tuinjong is nou burgermeester en sy vrou 'n LV! Ouma Ossewania gebruik haar geliefde Afrikaanse taal met passie en sonder verskonings. 'Ek vloek nooit as ek praat nie. Net as ek dink. Soos nou!' is haar verduideliking. Kom sien haar voor sy vrek!
You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

PIETER DIRK UYS in: OUMA OSSEWANIA PRAAT VUIL [Bloutaalwaarskuwing]

2019-07-15

Total: R160

 Forgot Password