ELVIS BLUE

Date :
2019-08-05
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R175

Afrikaanse Ikoon, besigheidsman, fenominale musikant en liedjieskrywer, noem hom wat jy wil! Elvis Blue is ‘n gesogte musikant in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf wat harte van jonk tot oud verower, nasionaal sowel as internasionaal. Met ‘n betow...read more
Afrikaanse Ikoon, besigheidsman, fenominale musikant en liedjieskrywer, noem hom wat jy wil! Elvis Blue is ‘n gesogte musikant in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf wat harte van jonk tot oud verower, nasionaal sowel as internasionaal. Met ‘n betowerende dog komiese en unieke styl vermaak hy ongeveer 130 gehore per jaar. Van toeka se musiek tot nou sit Elvis Blue sy eie kleur en geur aan liedjies wat mense laat skaterlag en saam sing.

Elvis Blue vertel stories wat jou op ‘n reis neem of selfs weer laat droom. Dit alles terwyl die toekennings soos Tempo’s, SAMA’S & Ghoema’s inrol.
 
You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

ELVIS BLUE

2019-08-05

Total: R175

 Forgot Password