Artist
:  EMMA VAN HEYN met SLENTERSLAG na SHANGHAI
Date
:  2019-04-23
Price
:  R 125
Starts
:  20:30 PM
Ends
:  22:00 PM

Artist Info

MET SLENTERSLAG NA SHANGHAI
Emma van Heyn (stem, klavier, sintetiseerders, elektronika)
 
Drie honderd en vyftien aande, vasgevang agter ’n vleuelklavier. Een van die 2019 Woordfees-juwele “Met Slenterslag Na Sjanghai” gaan oor Emma van Heyn se jaarlange ervaring as ’n nuut aangestelde musikant in ’n splinternuwe hotel in die verre noorde van Sjanghai, China.
 
Op die ouderdom van twee- en- twintig, lê die wêreld voor haar. Haar natuurlike inskiklikheid lei haar op ’n ontdekkingsreis wat niemand ooit sou verwag het nie, Emma inkluis.
 
Hierdie is nie slegs ’n musiek-show nie, dis ’n progressiewe storievertelling wat aan jou hart sal ruk.
 
Emma begelei haarself op klavier, sintetiseerders en ander elektroniese elemente wat sy self skep. Daar is ’n perfekte balans van treffers (oud en nuut) en haar oorspronklike musiek waarop sy haar eie, unieke stempel afdruk.
 
Sy transformeer haar musiek om haar unieke styl te komplimenteer.
 
Vervaardig deur Emma van Heyn, regie deur Christine Truter, ontwerp deur Janeske Rademan, tegnies deur Charl van Heyningen.
 
Wat mense te sê het oor Met Slenterslag in Shanghai:
"Ons het hier te doen met ’n uitsonderlike talent. Haar stem, haar teenwoordigheid op die verhoog, haar eiesoortige skoonheid, haar talent as performer en liedjieskrywer. Sy is eerlik, rou, skroom nie om haar hart en siel te ontbloot nie. Dit gebeur net so nou en dan, ’n paar keer in jou lewe as jy gelukkig is, dat jy in ’n vertoning van ’n jong kunstenaar is en besef dat jy moontlik die geboorte van ’n groot loopbaan aanskou. Hierdie is een van daardie kere. Gaan, gaan en beleef Emma van Heyn. Luister wat sy met haar eie musiek en bekende liedjies maak. Wees een van die mense wat eendag kan sê: Ja, ek het haar al in 2019 raakgesien."
Ilza Roggeband - Die Burger/Netwerk24
 
“Pas na Emma van Heyn geluister en dis so lank na Lesley Rae Dowling se eerte show die eerste keer dat ek weer voel ek het die fynkrag van 'n besonder genuanseerde skepvernuf raakgeluister. So lekker. Ek het haar geluister, nie geweet wie dit was nie, en moes als stop en almal stilmaak om te luister. Verfrissend en ongewoon gesofistikeerd in 'n see van middelmatigheid. 'n Skaars ervaring van talent, skeppingsvernuf en geslypte werksdissipline wat 'n mens in jou spore halt.” 


Jan Barend Wolmarans - Facebook
 
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
EMMA VAN HEYN met SLENTERSLAG na SHANGHAI

2019-04-23 - R 125 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 2
Table 2 ( 2 - 3 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 3
Table 3 ( 2 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 4
table 5
table 6
table 7
table 8
Table 8 ( 1 - 6 seater )
4 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 9
Table 9 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 10
Table 10 ( 1 - 4 seater )
1 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 101 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 102 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 103 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 104 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

BAR
table 11
Table 11 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 12
table 13
Table 13 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 14
table 15
Table 15 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 16
table 20
table 22
table 23
Table 23 ( 1 - 6 seater )
2 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 24
table 25
table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
EMMA VAN HEYN met SLENTERSLAG na SHANGHAI

2019-04-23 - R 125 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you choose your payment option.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If a card-payment is NOT successfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and just mail P.O.P to navrae@dieboer.com with your name and the date of the show as Ref.

Please choose a payment option below:


 Forgot Password