Artist
:  Hannes Van Wyk in Sê Groete vir Ma [ MIDDAG VERTONING ]
Date
:  2019-09-01
Price
:  R 145
Starts
:  13:30 PM
Ends
:  2:00 AM

Artist Info

Vir die eerste keer in baie jare betree Hannes van Wyk weer alleen die verhoog met 'n splinternuwe eenmanstuk, SÊ GROETE VIR MA.
Hannes vertolk die rol van Reghardt Roberts van Aswegen wie se hele lewe, menswees en bestaan om die een vrou draai wat hom in die lewe gebring het. Dit is 'n drama waar die lag en die traan baie naby aan mekaar loop: die band tussen 'n ma en haar kind, hulle lewensreis saam, die pyn en onvermydelikheid van oudword en hoe ons soms ons grootste foute kan verdedig, omdat dit uit liefde gedoen is.

Dit vertel die storie van Reghardt se vormingsjare ('n sensitiewe kind wat op 'n plaas moet grootword en die dinge van manwees en "man word" gou moet kop), sy pa, sy nie- so- slim broer, Dewaldt, en sy veerpoothoender, Knoop, wat hom van die dood geleer het en die pyn en vernedering van tiener-wees. Dis 'n tipe knop-in-die-keel, tong-in-die-kies kykie na die dinge waarmee die meeste mense hul kan vereenselwig, en uiteindelik die een ding wat ons almal bind: die bleddie getik-tok van die klok wat niemand die aardigheid van oudword (en dan ook siekte) spaar nie.

Dit is 'n storie vir elke lid van die gesin en beloof om te sorg vir humor, maar ook lag met 'n traan. Elkeen wat 'n ma het, gehad het of sélf 'n ma is, moet hierdie langverwagte teaterstuk sien.
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
Hannes Van Wyk in Sê Groete vir Ma [ MIDDAG VERTONING ]

2019-09-01 - R 145 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
table 2
table 3
table 4
table 5
table 6
Table 6 ( 2 - 6 seater )
1 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 7
table 8
table 9
table 10
1
1
1
1
Table 104 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

BAR
table 11
table 12
Table 12 ( 2 - 6 seater )
1 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 13
table 14
table 15
table 16
table 17
table 18
table 19
table 20
table 21
table 22
table 23
table 24
table 25
table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
Hannes Van Wyk in Sê Groete vir Ma [ MIDDAG VERTONING ]

2019-09-01 - R 145 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you choose your payment option.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If a card-payment is NOT successfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and just mail P.O.P to navrae@dieboer.com with your name and the date of the show as Ref.

Please choose a payment option below:


 Forgot Password