Artist
:  DONKIE met FRANK OPPERMAN
Date
:  2019-08-09
Price
:  R 155
Starts
:  20:30 PM
Ends
:  22:00 PM

Artist Info

Frank Opperman is terug met ‘n splinternuwe eenmanvertoning en dit beloof om gehore nog meer aan te gryp en te laat lag as in enige van sy
vorige vertonings.

In “Donkie” ontmoet ons mnr. Barry Swart, 58-jarige hoof van die Hoërskool Hans Oosthuizen, ’n voormalige model C-skool. “Donkie” is die bynaam wat almal vir die skoolhoof gebruik. Mnr. Swart is ’n man onder druk. Daar was ’n berig in ’n Sondagkoerant oor hoe die eens trotse Hoërskool Hans Oosthuizen besig is om agteruit te gaan.

Die leerlinge se akademiese prestasie is nie na wense nie en die eerste rugbyspan het vyf wedstryde agtereenvolgens verloor. Daar is ook ernstige probleme met die leerders se dissipline en boonop was daar ’n “voorval” in een van die klasse. Ook lyk dit of Afrikaans dalk een van die dae nie meer die onderrigtaal by die skool sal wees nie. Die Beheerliggaam sowel as sommige ouers en onderwysers eis mnr. Swart se kop.

Mnr. Swart oorweeg om te bedank, maar dan, een Maandagoggend tydens saalopening, besluit hy om sy kant van die saak te stel…..Maak seker jy kry die geleentheid om die bekroonde en gewilde akteur Frank Opperman in aksie te sien in 2019!
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
DONKIE met FRANK OPPERMAN

2019-08-09 - R 155 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
table 2
table 3
table 4
table 5
table 6
table 7
Table 7 ( 2 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 8
table 9
table 10
1
1
1
1
BAR
table 11
table 12
table 13
table 14
table 15
table 16
table 17
table 18
table 19
table 20
table 21
table 22
table 23
table 24
table 25
table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
DONKIE met FRANK OPPERMAN

2019-08-09 - R 155 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please note that we expect guests to eat something if they book a table in our restaurant. A Table cover charge of R50/person will be charged for guests occupying tables in the restaurant without eating. We open for dinner 2 hours before the start of the show.

I agree


Please have your credit card and cell-phone ready before you proceed.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guest list.


 Forgot Password