DONKIE met FRANK OPPERMAN

Date :
2019-08-09
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R155

Frank Opperman is terug met ‘n splinternuwe eenmanvertoning en dit
beloof om gehore nog meer aan te gryp en te laat lag as in enige van sy
vorige vertonings.
In “Donkie” ontmoet o...read more
Frank Opperman is terug met ‘n splinternuwe eenmanvertoning en dit
beloof om gehore nog meer aan te gryp en te laat lag as in enige van sy
vorige vertonings.
In “Donkie” ontmoet ons mnr. Barry Swart, 58-jarige hoof van die
Hoërskool Hans Oosthuizen, ’n voormalige model C-skool. “Donkie” is
die bynaam wat almal vir die skoolhoof gebruik.
 

Not enough seats. Phone for waiting list

X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

DONKIE met FRANK OPPERMAN

2019-08-09

Total: R155

 Forgot Password