AMANDA STRYDOM & COENRAAD RALL (pianis) in MISS MANDY

Date :
2019-08-02
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R165

 Miss Mandy
 
Sangeres,skrywer en aktrise Amanda Strydom is hierdie jaar vereer deur Kunste Onbeperk vir haar lewensbydrae tot musiek . In Februarie het sy die Fiësta toekenning gewen vir haar pro...read more
 Miss Mandy
 
Sangeres,skrywer en aktrise Amanda Strydom is hierdie jaar vereer deur Kunste Onbeperk vir haar lewensbydrae tot musiek . In Februarie het sy die Fiësta toekenning gewen vir haar produksie “Stadig oor die Klippers” wat sy verlede jaar by Die Boer opgevoer het.  Vanjaar is sy veertig jaar in die vermaaklikheidsbedryf en sy vier dit deur die gehoor op 'n musikale reis vol stories en musiek te neem - van haar beginjaar in 1979 tot die hede. Sy word begelei deur haar briljante pianis , Coenraad Rall.
You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

AMANDA STRYDOM & COENRAAD RALL (pianis) in MISS MANDY

2019-08-02

Total: R165

 Forgot Password