SAKKA STONE - NAMAKWALAND STORIES

Date :
2019-06-15
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R135

Sakka Stone en vriende is terug by Die Boer op Saterdag, 30 November vir 'n lekker kuier saam met ou (en hopelik nuwe!) vriende. Op die spyskaart is ou gunstelinge en ook 'n paar lekker verrassings vars uit die musiekoond.
Ons is b...read more
Sakka Stone en vriende is terug by Die Boer op Saterdag, 30 November vir 'n lekker kuier saam met ou (en hopelik nuwe!) vriende. Op die spyskaart is ou gunstelinge en ook 'n paar lekker verrassings vars uit die musiekoond.
Ons is baie bevoorreg om deel te kan wees van 'n geldinsamelingsveldtog vir droogtehulp aan ons boere in die droogtegeteisterde Namakwaland en skenk met groot dankbaarheid die volle opbrengs van die konsert vir die doel. Die program word bestuur deur 'n vriend en oud-klasmaat ds Gideon Basson en julle kan hom kontak by 0837869567.
Die show se naam is ‘Fynmis’ met die titelsnit deur Sakka (wonderlik ondersteun deur Marelize Zeeman-Theron op viool en Niel Roux op klawers) waar die mis die alledaagse lief en leed simboliseer waarmee ons van tyd tot tyd gekonfronteer word – die onsekerheid as die mis toe trek en die vreugde wanneer die son se strale deur die mis breek.
Kom ondersteun ons om ons boere te kan ondersteun. Dis nou tyd vir saamstaan.
You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

SAKKA STONE - NAMAKWALAND STORIES

2019-06-15

Total: R135

 Forgot Password