Poskaarte uit Parys met Jacobi de Villiers (sangeres) en Danie Theron (pianis)

Date :
2019-08-17
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R150

As jy een ding op ‘n poskaart vir jou geliefde kan skryf, wat sal dit wees? Met Parys as die agtergrond en franse chansons as die kwas, skilder mezzo-sopraan, Jacobi de Villiers, ‘n meesleurende kunswerk. Frans en Afrikaans trou en skep d...read more
As jy een ding op ‘n poskaart vir jou geliefde kan skryf, wat sal dit wees? Met Parys as die agtergrond en franse chansons as die kwas, skilder mezzo-sopraan, Jacobi de Villiers, ‘n meesleurende kunswerk. Frans en Afrikaans trou en skep drie liefdesverhale wat raak, roer en herinner hoe regte mense liefhet. Verwag musiek van Piaf, Poulenc en Weill.
You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

Poskaarte uit Parys met Jacobi de Villiers (sangeres) en Danie Theron (pianis)

2019-08-17

Total: R150

 Forgot Password