Die Wyn, Die Vrou, Die Lied met Johan Rademan, Christo Snyman & Phillip Retief

Date :
2019-07-25
Time:
18:30 PM - 22:30 PM
Price:
R150

‘n Interaktiewe-wynproe produksie, geinspireer deur ‘n strofe uit Hennie Aucamp se Kabaret, Met Permissie gesê.     (En beslis ‘n toespeling op Wine, Women and Song, maar in Afrikaans.)
Johan Rademan, wat...read more
‘n Interaktiewe-wynproe produksie, geinspireer deur ‘n strofe uit Hennie Aucamp se Kabaret, Met Permissie gesê.     (En beslis ‘n toespeling op Wine, Women and Song, maar in Afrikaans.)
Johan Rademan, wat in 1980 as ‘n eerstejaar dramastudent in die eerste vollengte literer-historiese kabaret van Aucamp gespeel het is die gespreksleier wat staaltjies, stories en verse van die groot meesters soos Opperman en Van Wyk Louw met jou deel.
Christo Snyman(Broers en Christo&Cobus) vul in versnitvorm met ‘n paar musiekmeesters soos o.a Koos Doep, David Kramer en Anton Goosen, in akoestiese-styl met stem en kitaar die produksie aan wat jou sal bekoor, oorrompel en verwarm.
Klink op die trots Suid-Afrikaanse produksie saam met Phillip Retief , Besturende Direkteur en EEN van die “4” Cousins,  van Van Loveren in Robertson, wat die glasies vul, wonde genees met wyn en ook die groot meesters van die wynbedryf se bydraes in sy eiesoortige, weergalose styl met ons deel.
You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

Die Wyn, Die Vrou, Die Lied met Johan Rademan, Christo Snyman & Phillip Retief

2019-07-25

Total: R150

 Forgot Password