BOUWER & LUCINDA

Date :
2019-08-29
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R155

Bouwer Bosch, voorsanger van die SAMA-genomineerde rock groep Straatligkinders en die acoustic pop duo Dans Dans Lisa is bekend vir sy diep reflektiewe en eerlike aanslag tot musiek en lewendige optredes. Met meer as 100 liedjies op sy kerfstok bring...read more
Bouwer Bosch, voorsanger van die SAMA-genomineerde rock groep Straatligkinders en die acoustic pop duo Dans Dans Lisa is bekend vir sy diep reflektiewe en eerlike aanslag tot musiek en lewendige optredes. Met meer as 100 liedjies op sy kerfstok bring hy en Lucinda Neethling, voorsanger van Die Melktert Kommissie 'n onvergeetlike vertoning wat bestaan uit van Bouwer se bekendste liedjies en Lucinda se tydlose treffers. Lucinda het haar musiek loopbaan begin op die jong ouderdom van sestien toe Die Melktert Kommissie die eerste Jip Rockspaaider Kompetisie gewen het in 2002.

Bouwer en Lucinda het pas klaar opgeneem aan 'n 7 snit kortspeler wat aanlyn beskikbaar is en dit beloof om iets unieks binne die Suid Afrikaanse musieklandskap te wees. Bouwer en Lucinda se unieke musiekagtergronde maak dat hierdie vertoning defnitief een vir die boeke sal wees.
You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

BOUWER & LUCINDA

2019-08-29

Total: R155

 Forgot Password