Artist
:  JAY [LUNCH SHOW ]
Date
:  2019-10-13
Price
:  R 175
Starts
:  13:30 PM
Ends
:  15:00 PM

Artist Info

Hy is die stoutseun van Afrikaanse popmusiekwat enige partytjiebehoorlik aan die gang kry. Met ‘n lys treffers te lank om almal tenoem is JAY oral almal se liefling met sy ondeunde maarinnemende persoonlikheid.Dis al nege jaar sedert hy syeerste solo album uitgereikhet (Solo in 2010, #DisHoeOnsRol in2013, So Lank Sal Ek Jou Liefhê in2017) en byna elke uitreiking spog met platinumstatus virverkope.Sedert hy in 2010 op sy eie paadjie vertrek het, eggo JAY se rekordsukses, náEden, in elkeprojek wat hy aanpak. Of dit nou die indrukwekkende versameling duette met Lianie May is, of die polsende ritmes, stemkwaliteit en bindende lirieke vansy eie materiaal, JAY se perfektebalans van melodieen liriek waarborg weereens sukses, snit vir snit.Hy is tans besig met beplanning vir ‘n nuwe solo-vrystelling later vanjaar na die duet versamel album met Lianie May, Beste van J&L verlede jaar die rakke getref het.Sy musiek is ook nou digitaal op iTunes en vir streaming op JOOX beskikbaar. Internet sukses met meer as 3,7 miljoen kyke vir Le Bietjie Langer asook 1,7 miljoen kyke vir So Lank Sal Ek jou Lief he en ‘n allemintige 6,1 miljoen kyke vir Da Vat Hy bewys dat hy die partytjie koning in Afrikaans bly.Met talle SAMA en Huisgenoot Tempo toekennings asook vyf platinum en drie dubbelplatinum CD’s agter sy naam, hou JAY duidelik van goeie geselskap. Beide sy eerste solo-albums en Bonnie En Clyde het meer as 40 000 eksemplare verkoop binne weke ná vrystelling. Of dit nou 2011 se rol as Jakes in die treffer film Platteland, sy marathon 14-jaar loopbaan met Eden, of sy vele suksesse in die loop van die laaste ses vollengte albums en DVD-vrystellings is,JAY het sy naam verleen aan platinum, en in meeste gevalle, dubbel-platinum treffers.Inderdaad indrukwekkende resultate.Hy was vir byna 14-jaar lid van Suid-Afrika se gewildste boyband, EDEN. Hulle was hartebrekers wat knieë lam gemaak het net waar hul gaan.Van hul treffers soos Point Of No Return, KnieëLam, 54 5de Straat, Lyf Teen Lyf, Superhero, Is Jy Bang en Dirty Dancing waarvan talle steedspartytjiegunstelinge is.Die laaste EDEN-album–Nooit Oud Raak Nie seeerste single Dirty Dancing het orals optreffer parades gepronk en het selfs ‘n Ghoema nominasie ontvang vir Beste Liedjie van die Jaar.Eden is ook in dieselfde jaar vir ‘n Ghoema benoem as Groep Van Die Jaar en het ook ‘n SAMA nominasie vir hulle album ontvang.
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
JAY [LUNCH SHOW ]

2019-10-13 - R 175 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
table 2
table 3
table 4
table 5
table 6
table 7
table 8
table 9
table 10
1
1
Table 102 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 103 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 104 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

BAR
table 11
table 12
table 13
table 14
table 15
table 16
table 17
table 18
table 19
table 20
table 21
table 22
table 23
table 24
table 25
table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
JAY [LUNCH SHOW ]

2019-10-13 - R 175 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please have your credit card and cell-phone ready before you choose your payment option.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guestlist.

If a card-payment is NOT successfull due to any technical reason, you may also do an EFT into our account, and just mail P.O.P to navrae@dieboer.com with your name and the date of the show as Ref.

Please choose a payment option below:


 Forgot Password