Artist
:  GOURMET aand met Laborie Wines, Marc Lottering & Lize Beekman
Date
:  2019-09-03
Price
:  R 450
Starts
:  19:00 PM
Ends
:  22:30 PM

Artist Info

3 SEPT: LABORIE WYNE: MARC LOTTERING EN LIZE BEEKMAN
 
Die Boer restaurant teater was nog altyd bekend as die 1-stop-venue in Durbanville.  Veertien jaar gelede het die Boer sy deure oopgemaak en die eienaars, Jurgen Human en Margit Meyer-Rödenbeck, het besluit dat kos en drank die gehalte van die vermaak moet ewenaar. Alles moet ‘n topklas ervaring wees.

In 2017 begin ons met ‘n nuwe konsep: Gourmetaande in samewerking met ‘n wynlandgoed. Ons bou voort op die sukses van laasjaar se aande en ons derde en laaste gourmetaand vanjaar is op Dinsdag 3 September met een die klassieke wyne van Laborie.
Kobus van der Merwe, die wynmaker van Laborie Wyne, het groot geword op ‘n vrugte- en wynplaas, so wynmaak is reeds van jongs af in sy bloed. Kobus glo die kuns van wynmaak lê daarin om met die grootste sorg om te gaan met hierdie lewende produk.

 Die Boer se chef, Jean Louis Geldenhuys, se disse is altyd smullekker, maar vir die gourmetaand het hy ‘n spesiale spyskaart saamgestel met splinternuwe disse om die wyn te komplimenteer.

Saam op die verhoog om te eet en te proe en te gesels, maar veral om ons te vermaak is 2 uiters plesierige en talentvolle vermaaklikheidskunstenaars: Die skreeusnaakse Marc Lottering en die sielvolle Lize Beekman.  Lize gaan nie net ‘n song of vier sing nie, maar het ook heelwat stories om te deel en miskien kan ons Marc agter die klavier in boelie vir ‘n lied of twee.
Om alles bymekaar te hou, is die eienaars van die Boer restaurant-teater, Jurgen Human en Margit Meyer-Rödenbeck deel van die geselskap wat eet, drink, staaltjies vertel en gesellig saam verkeer.

Kaartjies vir die aand kos R450 (6 wyne en 4 disse) en is beskikbaar by 021 979 1911 / 083 406 0111 of aanlyn by www.dieboer.com
   
SPYSKAART

Verwelkomingsdrankie: Laborie Sauvignon Blanc

Garnale met ‘n  avokadopeersalsa en  gerookte forel met gemarineerde soetrissies
met Laborie Chardonnay
*
Gemsbokwors vanaf Gochas, Namibië bedien met geel mieliepap en Habanero smoor met ‘n byt
met Laborie Shiraz
*
Lamsribtjops met gebakte kapokaartappel en ‘n murgbeen en  rooiwyn aftreksel
met Laborie Cabernet Sauvignon en Laborie Merlot
*
Ysige sjokolade-ment-duo
met Laborie Pineau de Laborie
 
 
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
GOURMET aand met Laborie Wines, Marc Lottering & Lize Beekman

2019-09-03 - R 450 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 2
table 3
table 4
table 5
table 6
table 7
table 8
table 9
table 10
BAR
table 11
Table 11 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 12
table 13
Table 13 ( 4 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 14
table 15
table 16
table 17
table 18
table 19
table 20
table 21
Table 21 ( 2 - 5 seater )
1 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 22
table 23
table 24
table 25
table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
GOURMET aand met Laborie Wines, Marc Lottering & Lize Beekman

2019-09-03 - R 450 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please note that we expect guests to eat something if they book a table in our restaurant. A Table cover charge of R50/person will be charged for guests occupying tables in the restaurant without eating. We open for dinner 2 hours before the start of the show.

I agree


Please have your credit card and cell-phone ready before you proceed.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guest list.


 Forgot Password