BRANDEWYN & MELKTERT met BLACKIE SWART en JANNIE MOOLMAN

Date :
2019-09-21
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R165

Jannie en Blackie is albei reeds meer as 20 jaar in die musiekbedryf en saam met vervaardiger Giep van Zyl het hulle ‘n konsert bedink wat wyd byval sal vind. In Brandewyn en Melktert sal gehore nie net van Jannie en B...read more
Jannie en Blackie is albei reeds meer as 20 jaar in die musiekbedryf en saam met vervaardiger Giep van Zyl het hulle ‘n konsert bedink wat wyd byval sal vind. In Brandewyn en Melktert sal gehore nie net van Jannie en Blackie se bekendste musiek hoor nie, maar hulle sing en speel ook musiek van hulle eie helde. Elkeen van hulle word so bietjie uit sy eie gemaksone gehaal met ‘n paar uitdagende liedjies en hulle sing ook nuwe musiek wat eersdaags op elkeen se splinternuwe CD verskyn.
You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

BRANDEWYN & MELKTERT met BLACKIE SWART en JANNIE MOOLMAN

2019-09-21

Total: R165

 Forgot Password