ELANDRE

Date :
2019-12-21
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R165

 Sy tweede ateljee-album #BOOMHUIS is gereed om die jong sanger en liedjieskrywer na nuwe en hoër hoogtes te neem. Hierdie album is ’n persoonlike uitnodiging om hom te vergesel in sy Boomhuis, die plek waar jy jouself kan wees en uit...read more
 Sy tweede ateljee-album #BOOMHUIS is gereed om die jong sanger en liedjieskrywer na nuwe en hoër hoogtes te neem. Hierdie album is ’n persoonlike uitnodiging om hom te vergesel in sy Boomhuis, die plek waar jy jouself kan wees en uitbeeld in vryheid. Die album is volgepak met treffers. Die eerste enkelsnit “Vuur Op Die Water” beoog om een van die grootste Afrikaanse treffers te wees van 2019. Die enkelsnit komplimenteer Elandré se unieke styl en beoog om ’n vars en aangename verrasing te bring.
 
You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

ELANDRE

2019-12-21

Total: R165

 Forgot Password