DUET: MET JOE FOSTER EN JOHAN C VENTER [ MIDDAGVERTONING ]

Date :
2020-03-29
Time:
13:30 PM - 15:00 PM
Price:
R155

Sangmaats en beste vriende Joe Foster & Johan C Venter deel weer die verhoog met hierdie oorspronklike musiek produksie DUET. Die gehoor kan hulle roerende duette soos “Hoe Moes Ek Weet” en “Voel My Pols” verwag en hulle b...read more
Sangmaats en beste vriende Joe Foster & Johan C Venter deel weer die verhoog met hierdie oorspronklike musiek produksie DUET. Die gehoor kan hulle roerende duette soos “Hoe Moes Ek Weet” en “Voel My Pols” verwag en hulle beloof om jou te verras met nuwe en ou gewildes wat uit hulle eie penne kom. Hulle doen ook vars weergawes van bekende internasionale treffers wat jy lekker sal kan saamsing. Kom geniet roerende harmonië en hoendervleis musiek by DUET deur Joe Foster & Johan C Venter.
You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

DUET: MET JOE FOSTER EN JOHAN C VENTER [ MIDDAGVERTONING ]

2020-03-29

Total: R155

 Forgot Password