Artist
:  RAY DYLAN [ MIDDAGVERTONING ]
Date
:  2019-09-22
Price
:  R 150
Starts
:  13:30 PM
Ends
:  15:00 PM

Artist Info

Ray Dylan se splinternuwe album, “Uitbasuin”, se titel som in een woord op wat menige musiekliefhebbers daarmee sal doen, want dis 15 snitte van eersteklas musiek in Afrikaans en Engels wat hartsnare en dansskoene ewe veel sal roer.  Lirieke – wat soms in ‘n ligte luim rondbaljaar en ander kere meer ernstig en dieper delf in die hart van ‘n meer volwasse Ray – smee hulle saam met sterk, hoë-energie geure van pop, country en rock, sowel as die sterk kitaar- en rasperstem lyne, wat oor die verstek van 15 jaar van dié uitsonderlike talent ‘n huishoudelike naam gemaak het. Hoë-tempo danssnitte soos “Vir ewig jonk”, “Ek is wie ek is”, “Dis nooit te laat nie” en die titelsnit word goed afgewissel met rustiger nommers soos “You’re my everything”, “Jy’s my eerste, jy’s my laaste”, “Hier teen jou lyf” en “Woorde”, waar tema’s van onder andere die vreugde van lewe, manword, die tweestryd tussen kop en hart, liefde, vriendskap en tweede kanse verken word.

Ray se duet met Liezel Pieters – hulle uitvoering van Christina Aguilera en Blake Shelton se “Just a fool” – is ‘n merkwaardige stuk musiek wat weereens bevestig dat Suid-Afrikaanse kunstenaars nie ‘n enkele tree terugstaan vir wêreldmark-ikone nie. Hierdie album is veel meer as meevoerende woorde, melodieë, techno-ondertone en sleep-joudansvloer-
toe ritmes… dit het daai “iets” wat jou weer en weer daarna sal laat luister, en steeds sal laat hunker na meer. “Uitbasuin” is ‘n album wat sonder twyfel nog menige ranglyste gaan skud en is nou landswyd beskikbaar.
 
This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
RAY DYLAN [ MIDDAGVERTONING ]

2019-09-22 - R 150 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
table 2
table 3
table 4
table 5
table 6
table 7
table 8
table 9
table 10
1
1
1
1
1
BAR
table 11
table 12
table 13
table 14
table 15
table 16
table 17
table 18
table 19
table 20
table 21
table 22
table 23
table 24
table 25
table 26
table 27
STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
RAY DYLAN [ MIDDAGVERTONING ]

2019-09-22 - R 150 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please note that we expect guests to eat something if they book a table in our restaurant. A Table cover charge of R50/person will be charged for guests occupying tables in the restaurant without eating. We open for dinner 2 hours before the start of the show.

I agree


Please have your credit card and cell-phone ready before you proceed.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guest list.


 Forgot Password