Reënboë bestaan wel in die Transvaal met Jean Spies

Date :
2020-01-22
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R140

‘Reënboë’ handel oor Andries, ’n millenial met kleindorpsindroom wat vir meeste van sy kinderjare geworstel het met die feit dat hy anders was as meeste kind...read more
‘Reënboë’ handel oor Andries, ’n millenial met kleindorpsindroom wat vir meeste van sy kinderjare geworstel het met die feit dat hy anders was as meeste kinders. Andries vertel staalkies van elke groot gebeurtenis wat gelei het tot die bekendmaking daarvan. Andries besef dat hy nie meer die alleenheid in hierdie kleurlose wêreld kan verdra nie en besluit om iets daaraan te doen. Mother Monster verskyn egter aan hom. Van toe af bestaan reënboë in die Transvaal.

REËNBOË BESTAAN WEL IN DIE TRANSVAAL is ’n eenmanstuk deur Jean Spies. Spies het die skryf en regie van dié produksie self behartig. Spies is n finalejaar Drama student aan die Universiteit van Stellenbosch, wat al voorheen in Die Boekkluben die Silwerskermkortfilm Kloofte sien was. REËNBOË was ontwikkel deur die jaarlikse Premiére Teaterfees wat deur die US Drama Departement aangebied word. By die fees het REËNBOË menigte nominasies ontvang onder andere “Beste Akteur”.

Choose number of seats below

You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

Reënboë bestaan wel in die Transvaal met Jean Spies

2020-01-22

R140 per ticket

Seat amount: 1

Total: R140

 Forgot Password