Artist
:  NIANELL
Date
:  2019-12-28
Price
:  R 175
Starts
:  20:30 PM
Ends
:  22:00 PM

Artist Info

Die veelsydige kreatiewe entrepreneur, Nianell, is ‘n vokale gimnas – wat sonder moeite tussen vier oktawe dartel met haar indrukwekkende, soepel stem. Sy is ook ‘n platinaverkoper met albums wat altyd die boonste sporte bereik. Sy sluit elemente van pop, R &B; folk; klassieke; country en keltiese musiek by haar komposisies in en begelei haarself op klavier en kitaar. Sy skep haar eie musikale taal, waar woorde soms onnodig is – sodat elke siel die musiek se boodskap self kan verstaan.       
Nianell is ‘n Suid-Afrikaanse en internasionale suksesstorie – met vele van haar liedjies wat op speellyste regoor die wêreld pryk. Sy is ‘n talentvolle sanger, liedjieskrywer, komponis en skrywer. Sy deel ook haar boodskap as motiveringsspreker. “Bewustheid is die geboorte van ‘n nuwe begin – die begin van ‘n lewe wat die moeite werd is om te leef – die begin daarvan om eers werklik te lééf,” sê Nianell.   

Nianell – Die Musikant

Nianell is reeds sedert haar eerste album Who Painted the Moon? (2001) ‘n baanbreker vir vroulike sanger-liedjieskrywers in Suid-Afrika. Die titelsnit het Suid-Afrikaners se asems weggeslaan – en Nianell was spoedig ‘n huishoudelike naam. Sy het ook internasionale sukses behaal met dié liedjie – dit is deur Hayley Westenra opgeneem en het verkope van meer as tweemiljoen wêreldwyd behaal.

Terug op eie bodem het Nianell deurlopend lieflike, motiverende albums uitgeryk. Haar albums sluit die luisterryke dubbel SAMA-wenner, Angel Tongue (2004); Life’s Gift (2006); I Know I’m Lucky (2008), die imposante Sand & Water (2010) en My Hart (2012) in. 

Voeg dan nog haar duet-albums met Romanz (‘n Duisend Drome; 2011) en Dozi (It Takes Two (2009) en You’re the One that I Want – Take 2 (2012); en dit word vinnig duidelik dat Nianell een van Suid-Afrika se besigste kunstenaars is. Sy het die kuns bemeester om beide krities relevant en kommersieël suksesvol te bly.  

In 2011 is sewe van Nianell se grootste treffers herverpak vir ‘n Amerikaanse gehoor op  Who Painted the Moon – U.S. Compilation. Hierdie versameling het verstommende positiewe kritiek ontlok – nes Sand & Water – wat ook internasionale aftrek gekry het. Die tydskrif, Billboard Discoveries, som dit die beste op: “Dié versameling pragtige melodieë en inspirerende instrumentasie word slegs oorskry deur die sanger se engelagtige, dog ondeunde uitvoering. Eenvoudig gestel is elke liedjie ‘n emosionele sege – inspirerend en lieflik. Nianell is ‘n wêreldklasmusikant en Sand & Water is ‘n puik album in alle opsigte.   Connoisseurs van uitstekende popmelodieë en vokale uitvoerings sonder truuks – bloot asemrowende natuurlike talent – is bestem om hul gunstelingsanger te ontdek in Nianell. 

In September 2014, stel Nianell haar mees introspektiewe en sielvolle album tot op hede  bekend. Just Be is ‘n voltooide sirkel in Nianell se musiekloopbaan. Sy keer terug na die klank van haar eerste twee albums, maar roer die wysheid en lewenservaring van meer as ‘n dekade daarby in op elke liedjie.  
.
Nianell – Die Skrywer

Buiten haar suksesvolle musiekloopbaan is Nianell ook ‘n gerekende skrywer. Haar eerste boek, Knowing Who I Am, word internasionaal uitgegee deur Hay House Publishing en vlieg steeds van winkelrakke af. Die Afrikaanse weergawe, Om Te Weet Wie Ek Is, is ‘n Suid-Afrikaanse topverkoper en verkoop ook steeds soos soetkoek. Nianell is tans besig om te poets aan haar nuwe boek – sy beoog om haar boodskap van liefde en inspirasie ook in hierdie werk voort te sit. 

Nianell – Die Motiveringsspreker

Met die lyn van liefde en motivering wat deur haar boeke loop as grondslag het Nianell ‘n uitsonderlike motiveringsmodule ontwikkel, met die titel “Knowing Who I Am”. Hierdie uurlange voorlegging kombineer inspirerende boodskappe met baie van Nianell se bekendste liedjies byvoorbeeld: Life’s Gift’, I Hold the Sun, Who Painted the Moon en  Finally, wat die eerste plek losgeslaan het in the 16de amptelike VSA Liedjieskryfkompetisie vir beste inspirerende liedjie.

This website is not designed for mobile phones due to the limited screensize. Our special mobile app is currently under construction. To book please call 0219791911 or 0825741651
You need register / login to book this event.
NIANELL

2019-12-28 - R 175 per ticket

Scroll over tables below to see available seats: Book seats by single clicking on table and choosing the nr of seats. If more seats are required than available at one table, choose more seats at an adjacent table and we will "join" them for you if possible. Double check that the correct nr. of seats are booked before pressing the "PROCEED" button.
Table Types:

Booked Seats:
table 1
Table 1 ( 2 - 4 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 2
table 3
table 4
table 5
Table 5 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 6
Table 6 ( 2 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 7
Table 7 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 8
Table 8 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 9
Table 9 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 10
Table 10 ( 1 - 4 seater )
4 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 101 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 102 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 103 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

1
Table 104 ( 1 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

BAR
table 11
Table 11 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 12
Table 12 ( 2 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 13
Table 13 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 14
Table 14 ( 2 - 3 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 15
Table 15 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 16
Table 16 ( 2 - 4 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 17
Table 17 ( 2 - 3 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 18
Table 18 ( 2 - 4 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 19
Table 19 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 20
Table 20 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 21
Table 21 ( 4 - 6 seater )

Use slider to indicate number of seats desired

table 22
Table 22 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 23
Table 23 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 24
Table 24 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 25
Table 25 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 26
Table 26 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

table 27
Table 27 ( 1 - 6 seater )
6 seats left

Use slider to indicate number of seats desired

STAGE

Can’t find a suitable choice of seats/tables?.. click here and send us an email with your request.
Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.
NIANELL

2019-12-28 - R 175 per ticket
BOOKING INFORMATION
Please note that we expect guests to eat something if they book a table in our restaurant. A Table cover charge of R50/person will be charged for guests occupying tables in the restaurant without eating. We open for dinner 2 hours before the start of the show.

I agree


Please have your credit card and cell-phone ready before you proceed.

Once payment is received, your booking will be confirmed via e-mail and your name added to our guest list.


 Forgot Password