STEF BOS

Date :
2020-01-14
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R200

STEF BOS het die jaar 2019 in Die Boer begin.  Dit was die begin van sy RUIMTE-toer wat as 'n solo vertoning in Februarie in Nederland en Belgie getoer het met songs van toe en nuwe songs. Hy is vl...read more

STEF BOS het die jaar 2019 in Die Boer begin.  Dit was die begin van sy RUIMTE-toer wat as 'n solo vertoning in Februarie in Nederland en Belgie getoer het met songs van toe en nuwe songs. Hy is vlugtig terug in SA en het ingestem om hierdie enkele vertoning vir ons  te doen!

Hierdie is 'n vertoning waar waarin die ruimte wat ons nog niet ken, ... die 'n rol speel

verwag jou 'n aand wat die spasie in jou kop groter maak

Die restaurant van die Boer sal sorg dra vir jou maag

Vanaf volgende maand speel hy RUIMTE weer vir die res van die jaar in Holland en Belgie.

You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

STEF BOS

2020-01-14

Total: R200

 Forgot Password