ELVIS BLUE - ALLEEN [ MIDDAGVERTONING ]

Date :
2020-01-19
Time:
13:30 PM - 15:30 PM
Price:
R180

Elvis Blue is wel bekend as musikant en liedjieskrywer, wat jonk en oud betower met sy outentieke skryfstyl en besonderse melodieë. Maar in “Elvis Blue Alleen”  kry gehore die geleentheid om Elvis vanuit ‘n ander oogpunt te beskou. Bitter min...read more
Elvis Blue is wel bekend as musikant en liedjieskrywer, wat jonk en oud betower met sy outentieke skryfstyl en besonderse melodieë. Maar in “Elvis Blue Alleen”  kry gehore die geleentheid om Elvis vanuit ‘n ander oogpunt te beskou. Bitter min musikante, eintlik slegs ‘n handjievol, het die vermoë om met slegs ‘n kitaar en klavier steeds ‘n gehoor voortdurend  te boei. Met sy unieke styl, outentieke waarnemings en hartsmusiek doen Elvis presies dít. Kom  geniet iets spesiaal, iets heel anders, iets uniek en intiem, met jou en Elvis Blue, alleen.
 
 
You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

ELVIS BLUE - ALLEEN [ MIDDAGVERTONING ]

2020-01-19

Total: R180

 Forgot Password