PIETMAN GELDENHUYS

Date :
2020-01-11
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R165

Pietman is meer as net die mede-aanbieder en storieverteller soos 
gesien op Kyknet se OPPIESTOEP. Hy is ook ‘n liedjieskrywer en sanger 
in eie reg. Hy het pas sy eerste Afrikaanse...read more
Pietman is meer as net die mede-aanbieder en storieverteller soos 
gesien op Kyknet se OPPIESTOEP. Hy is ook ‘n liedjieskrywer en sanger 
in eie reg. Hy het pas sy eerste Afrikaanse album 'Van die os op die jas' vrygestel.
Dis ontvang met 'n verskeidenheid nominasies en toekennings. 
You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

PIETMAN GELDENHUYS

2020-01-11

Total: R165

 Forgot Password