DOWWE DOLLA: NOU OF NOOIT [GEEN ONDER 16 JAAR]

Date :
2020-04-01
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R165

Die Kalf is in die Put, Cyril is in die Middel, maar Ace is nog in die Kombuis, Eskom se volgende reddingspakket is n hamper met Blitz & Charcoal, Woolies verkoop hyena-vriendelike heuning, Dolla is 21 jaar in die bedryf en Ouma Dowe Dolla kom vir n ...read more
Die Kalf is in die Put, Cyril is in die Middel, maar Ace is nog in die Kombuis, Eskom se volgende reddingspakket is n hamper met Blitz & Charcoal, Woolies verkoop hyena-vriendelike heuning, Dolla is 21 jaar in die bedryf en Ouma Dowe Dolla kom vir n lang kuier, …wat alles beteken Suid Afrika is in groter moeilikheid as wat ons besef het. Dinge sal moet verander, dis nou of nooit!
 
You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

DOWWE DOLLA: NOU OF NOOIT [GEEN ONDER 16 JAAR]

2020-04-01

Total: R165

 Forgot Password