SCHALK SING SLEG met SCHALK BEZUIDENHOUT & WESLEY VD WESTHUIZEN [GEEN ONDER 14 JAAR]

Date :
2020-03-18
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R155

Schalk Bezuidenhout is terug by Die Boer met 'n splinternuwe vertoning, wat stand-up komedie met vlymskerp en skreeusnaakse liedjies - oor alles en nog wat - kombineer. Hy mag dalk koor gesing het en hy was selfs 'n Kanarie op die silwerdoek,...read more
Schalk Bezuidenhout is terug by Die Boer met 'n splinternuwe vertoning, wat stand-up komedie met vlymskerp en skreeusnaakse liedjies - oor alles en nog wat - kombineer. Hy mag dalk koor gesing het en hy was selfs 'n Kanarie op die silwerdoek, maar die slotsom is: Schalk sing sleg. Schalk doen dit met musiekbegeleiding deur Wesley van der Westhuizen, nie met backtracks soos een of ander snotkop met 'n snor nie. Kom tuit jou ore en lag jou gat af, want Schalk se liedjies sal jou laat mis, eet, slaap, herhaal én skater!
You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

SCHALK SING SLEG met SCHALK BEZUIDENHOUT & WESLEY VD WESTHUIZEN [GEEN ONDER 14 JAAR]

2020-03-18

Total: R155

 Forgot Password