ADAM TAS EN STELLA

Date :
2020-03-20
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R165

Adam Tas en Stella het die land aan die brand gesing met hulle duet "Ek is ryk". Beide is begaafde skrywers en sangers uit eie reg en kombineer hierdie talente in 'n gesamentlike Die Boer produksie, wat beloof om hulle ondersteuners te oorrompel. Di...read more
Adam Tas en Stella het die land aan die brand gesing met hulle duet "Ek is ryk". Beide is begaafde skrywers en sangers uit eie reg en kombineer hierdie talente in 'n gesamentlike Die Boer produksie, wat beloof om hulle ondersteuners te oorrompel. Die lekker kombinasie van duette en solo-uitvoerings, gaan tot elke hart spreek en 'n blik gee in die harte van 2 van ons land se talentvolste kunstenaars. 'n Produksie wat jy nie durf misloop nie!
You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

ADAM TAS EN STELLA

2020-03-20

Total: R165

 Forgot Password